DW 16 - 20

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/15

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 6:17 PM on 7/16/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

16 Terms

1
New cards

Wie is Tom en wat is sy verbintenis met Xander

Tom is Lawson Kollege se terrein bestuurder en het Xander met sy sosialemanipulering plan gehelp

2
New cards

Wat kom jy as leser agter van Xander se persoonlikheid na aanleiding van Tom

Xander het beheer en hou daarvan.

3
New cards

Wat karaktertre van Greg is dieselfde as sy pa s’n volgens Tom?

Tom se dat hulle twee hou van om mense te koop. Greg se dit is net n betaaling vir n diens. Ek stem nie saam met Tom want greg is werklik op soek na die Baker

4
New cards

Watter maak Lisa?

Lisa se dat haar pa se Greg n kraker is

5
New cards

Hoe reageer Greg en watter rede gee hy?

Greg erken dat hy nog doen kuberkrakery maar hy doen dit om die Baker te spoor.

6
New cards

Waarmee wil Chloe he moet Greg moet haar help?

Sy vra Greg om die kampus kameras vir haar kunsprojek te kraak

7
New cards

Wat sien Greg by die Eersterivier brug

Tom se lyk in die water

8
New cards

Waarvan is die burg n simbool vir Greg?

Dit is n simbool na die oorgang na iets donkerder

9
New cards

Wat is Dain se interpretasie van die moord?

Hy dink die moord is want die mens het te veel gepraat of n waarskuwing na iemand om hulle mond te hou. Dit is want die tong was uitgesny.

10
New cards

Waarom voel Greg dat dit van toepassing op hom is?

Hy wonder of dit n direkte waarskuwing is want die lyk was op die pad na sy klasse.

11
New cards

Wat stuur greg on Xander se blog en wat is die blog se naam?

Hy stuur n video van Tom se lyk op Ekk0 se blog

12
New cards

Waarom het dit kennisgewing in Greg se dropbox hom so ontstel

Dit is foto’s van sy ma wat agtervolg woord by die winkelsentrum.Hy besef hierdie gebeure verband hou met sy soektog vir die Baker

13
New cards

Watter boodskap ontvang Greg

Hy ontvang n boodskap oor n vergadering na halfagt na die inligtingsentrum op Mark straat

14
New cards

Watter ander gebou is naby die inligtingsentrum

Die magistraatsgebou se aanhoudingselle

15
New cards

Sien Greg die man wat sy naam roep? Wat kan jy van die man se stem aflei?

Hy kan nie die man sien. n Mens kan aflei dat hy n bruinman van die Cape Flats is.

16
New cards

Watter waarskuwing ontvang Greg die keer (op Markstraat)?

Hy waarsku Greg dat die nie sy speelmaat is nie. Hy se ook dat Greg se pa nie veilig is nie want die Baker het mense orals