Looks like no one added any tags here yet for you.
Airbnb
Huureenheid/ Akkomodasie/ Verblyf/ Slaapplek
Antidote
Teenmiddel
Biohacking
Biokomperkraker/ Biokraker
Application (App)
Toep/ Toepassing/ App
Attack
Aanval/ het …aangeval
Backdoor
Agterdeur/ backdoor
Belgium
België
Browse
Snuffel/ Soek
Bunjee jumping
Rekspring (verb)/ Reksprong (noun)
Busswords
Gonswoorde
Clueless
Geen idee nie
CODEC
Dekodeerder; tegnologie wat 'n boodskap saampers
Computer Science
Rekenaarwetenskap
Connections
Konneksies/ Bande/ Verbindings
DM/Direct Message
'n Direkte boodskap
Doctors without Borders
Dokters sonder grense
Dropbox
Dropbox
Dumpster diving
Grawe in asblik
Download
Aflaai
Doxware
Doxware
E-pos
Encrypted files
Gekodeerde lêers
Extreme sport
Avontuursport/ Adrenaliensport/ Ekstreme sport
Firefox history
Firefox geskiedenis
Firefox search engine
Firefox soekenjin
Format
Skoonvee van rekenaar
Goatee
Bokbaardjie
Getrack
Opgespoor/ Nagespoor/ Gevolg
Hacker
Kuberkraker/ Rekenaarkraker
Hacking
Kuberkraking/ Kraak die rekenaar
Hectic
Woes
Hoodie
Hemp met kappie
ICU
Intensiewe sorg/ Hoësorg/ Hospitaal
Injectables
Inspuitbare middels
Inscription
Inskripsie/ Byskryf
J'Bay
Jeffreys/ Jeffreysbaai
Kiddie porn
Kinderpornografie
Lawson Kollege
Lawson Kollege
Laptop
Skootrekenaar
Look Elsewhere
Soek elders
Malware
Virus; sagteware wat jou rekenaarsisteem beskadig
Meterpeter
Meterpeter
Never burn a bridge to find your way in the dark
Moet nooit 'n brug verbrand om jou pad in die donker te vind nie
Online
Aanlyn
Onion router
Onion router
Password
Veiligheidskode/ Wagwoord/ Kodewoord
Photoshop
Toepassing (app); manipuleer/ verander die foto
Reboot
Om 'n toestel weer te begin
Recycle bin
Asblik/ Herwinnigsblik
Relationship
Verhouding
Reminisce
Praat oor die verlede
Rock-climbing
Rotsklim
Server
Bediener/ Server
Social engineering
Sosiale manipulering
Spy thriller
Speurverhaal/ Spanningsverhaal
Stalkers
Agtervolgers
Streaming videos
Om video's te stroom
Track you
Spoor jou op
Truth bomb
Skokkende waarheid
Trustfund
Trustgeld
Understatement
Onderbeklemtoning
Username
Gebruikersnaam
VPN
Virtuele Private Netwerk
Warroom
Strydkamer
Webpage
Webblad
Webcam
Webcam
Weird
Eienaardig/ Vreemd
Wicked
Boos/ Bose/ Boosagtig
Lyf
Body
Verban
Banish
Lewe
Life
Verband
Bandage
Seun
Boy
Verhouding
Relationship
Seen
Bless
Stel belang
Interested
Sien
See
Belangstelling
Take an interest
Gesien
Seen
Interesseer
Interested
Glo
Believe
Omdat
Because
Blowe/beloof
Promise
Geloof
Faith/ Religion/ Trust
As
Ashes
As
Axis
Loof
Praise/ Glorify
As
Than/ If/ When
Trek
Pull/ Move
Ontvang
Receive
Skuif
Slide/ Move
Gevang
Catches
Skyf
Slice
Red
Save a life
Tel
Count
Spaar
Save money
Vertel
Tell
Medies
Koop
Medisyne
Medicine
Verkoop
Sell