1/39
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Watter tipe verteller word hier gebruik ?
Derdeverteller
Die boek begin met die tweede keer wat die seun sy pa in die studeerkamer sien. Hoe lank gelede was die eerste keer?
ses maande
Wat het Xander ses maande gelede op sy pa se lesseaar gesien?
'N geel koevert en 'n 9mm pistol.
Wat sien Xander nou in sy pa se hande ?
N montblanc pen en n boej
Verduidelik die implikasie van die mans by die voordeur se kleredrag.
Informele kleure nie daar vir besigheid nie / swart t-hempde suggereer gevaar
Hoe verraai regter Gericke se lyftaal sy emosie ?
haastig/ sy hand bewe/ gryp Xander se shouers= dit wys angstig en bekommered
Waarmee vergelyk Xander die mans?
monsters
Wat doen die mans met regter Gericke
Hulle slaan hom met hul viste.
Hoe weet Xander dit?
Hy sien sy pa ( wat inmekaarsak ) se skaduwee teen die muur.
Watter tipe verteller word in h1 gebruik ?
eerstepersoonverteller
wat is die vreemde skakel tussen die leser van die koerant en wat die koerant se ?
Die leser lewe. Die koerant se hy ( Greg Owen ) is dood
Waarmee vergelyk Greg die kanaal in Venesie ?
reuseslang/ slang
Watter simboliese betekenis kan hierdie vergelyking ( Die venesie is soos n reuseslang) impliseer ?
Gevaar/boosheid
Noem drie dinge in H1 wat impliseer dat Greg se ouerhuis probleme het
Skemeragtige plek, sonder klank, waar gevoel
What is Greg se pa se naam ?
Chris Owen
Wie is Greg se broer
John
Wat was John se antwoord wanneer Greg gevra het waarom hulle al die adrenalienaktiwiteite doen ?
Vir die val. Vir die vrees
Verduidelik die drie dode waarin die Meksikane glo.
Die eerste dood vind plaas wanneer jy jou oë vir die laaste keer toemaak. Die tweede dood gebeur wanneer jy begrawe word. Die derde dood tree in wanneer niemand jou meer onthou nie.
Hoekom was Greg se ma gewoonlik alleen by die huis ?
Mnr owen was op sakerasie
Wat doen Greg om John se derde dood te keer ?
Hy neem n selfoonfoto van john se foto
Verduidelik hoe Eckardt wilken vir greg verraai het.
Hy het gerg verrai deur voor te gee hy is greg se vriend
Waarom het Eckardt dit gedoen?
Om wraak te neem vir sy pa
Wat is Lawson Kollege se waarnemende ( acting) skoolhof se naam en van?
Thomas Jean Lawson
Waaraan laat hy Greg dink ?
Die Godfather
Hoe het Greg se vriend TJ hom verraai?
TJ het die polisie vertel
Wat verbaas Greg van sy interaksie met Kwanele en hoekom verbaas dit hom?
Kwanele het Greg met Lawson Kollege se geheime handdruk gegroet.
Hoe daag Plank die tipiese stereotipering van n rugbyspeler uit?
Die sterotipe vir rugbyspelers is dat hulle dom is. Plank is slim.
Hoe gaan Greg sy matriekjaar voltooi.
Hy skryf die einde eksamenn met die tuis skoolleerders
Waarvan is Chris Owen en Dok Pienaar aangekla?
Moord en terrorisme
Beskryf die vrou wat Greg een keer in die hof sien
Swar, scout lengte hare, bril, streng mond
Wat se die vrou in Beaufort-Wes het Greg se pa gedoen?
Sy se Greg se pa het mense doodgemaak
Wat vra sy vir Greg ?
Sy vra of hy die Baker kan vang
Wie is die eerste mens wat Greg in Stellenbosch ontmoet? Naam en van
Chloe Adams
Watter tekens van rykdom is daar in Greg se woonstel?
Marmerblad / smeg - kombuistoerusting/ platskerm - TV/ internet
Hoe het Nicole Greg verraai ?
Sy het met Eckardt flankeer /geflirt
Gee m bewys van Chloe se sterk persoonlikheid.
Sy is nie skaam om na Greg se woonstel te kom nie .
Beskryf die vrou na wie Plank verwys - die vrou wat vrae oor Greg vra
Sy het n streng gesig
Watter twee dinge se die dronk student met die geel helm en groen tutu vir Greg ?
Hy sê dat Greg sy pa in die tronk gesit het en hy ken Greg se gesig omdat sy ex's verlief was op hom.
"Jy het jou pa in die tronk gesit" en "My ex het n crush op jou gehad"