Taylor swift, vrae

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/11

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

12 Terms

1
New cards

Gee n moontlik rede waaromdie digter die gedig aan sy dogtet liebet opgedra het

Hulle het n hegte verhouding

2
New cards

Watter enkele woord verwys na die tyd wanneer die meisie se skooldag verby is

Nou

3
New cards

Hoekom is pouse nie n tyd waarna die meisie by die skool uitsin

Sy is alleen

4
New cards

Watter tegniek gebruik die digter om die meisie se eensaamheid by die skool aan te dui

Alleenplaasing

5
New cards

Watter aanduiding kry one dat die meisie baie moeg is wanneer dy smiddae tuiskom

Sy val met skoolklere op die bed neer

6
New cards

Gee n sinvolle verduideliking waarom die meisie se skooluniform as “taai van skool” beskryf word

Sy voel vuil en sweterig na n lank skooldag. Die skooldag negatiewe emosied kleef steeds aan haar

7
New cards

Vanaf reël 16 tot reël 19 is daar tekens van regressie in die meisie se gemoedstand.

Eers gee sy net snikgeluide, dan huil sy harder en aanhoudend

8
New cards

Wat sien die meisie wanneer sy in die spieël kyk

Haar pa se oë vol trane

9
New cards

Gee n sinvolle verklaring vir die slotreël van die gedig

Die meisie en haar pa se verhouding verande soos die seisone verander, tydens sy grootgeword

10
New cards

Waar kom daar n wending in die gedig

Want

11
New cards

Hoekom kan dit as n wending of keerount beskou word

Na hierdie woord gaan die gedig oor die meisie en haar pa se melancholie, nie net oor haar gevoelens nie

12
New cards

Dui niu enige vier oorkomste tussen taylor swift wn die meise

Albe huil as hul by die huis kom, albei het goeie ondersteuning tuis, slegte skool eervaring, het n sterk band met n ouer