1/17
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
r1-4
Skrywer wil he sy geliefde moet na hom toe draai as die lewe haar die verkeerde kant wys
Begin van gedig tit einde
Alliterasie van die w klank vir bekle
dae
Beklomtoon dat daar definitief moeilike dae gaan wees
r.2 wanneer die wêreld onkant
Onkant: woordspelling- ontkant gevang, nie verwag, rug, verkeerde kant
r4 die grond hardnekkig tree vir tree
Hardnekkig: personifikasie , aanhoudend , aspris sonder meegevoel
Grond : sinoniem vir wêreld/lewe
r.5 terugstamp en daar geen holte
Terugstamp: die lewe terugstamp
Holte: vind nie holte vir jou voete nie - geen ole om te rus - verwys na die spreker wat voel dat die lewe te swaar is
r.7 die sin n goiingsak is agter miswolke
Metafoor- die son agter die wolke skyn dof, dit word met n goiingsak vergelyk kleur sluit aan by die troosteloosheid
Miswolke- negatiewe woorde, wêreld soms verkeerde kant wys
r.8 en alles wanstaltig teenoor mekaar
Wanstaltig- negatiwe vorm, wanneer die wereld jou die verkeerde kant wys
Misvorm / wangeskap
r.11 jou grief , wanneer hy sal voel: niks of
Grief- eenkant van die lewe terwyl die hede gelukkig is
: - volg verduideliking van hoe die geliefde voel
Geirriteerd van nie verdra nie
r12 niemand daar is geen sin
r13 of heenkome nie en jy sal terugtrek
Niemand -niemand verstaan hoe sy voel nie
Geen sin- daar is geen sin in die lewe nie
Heenkome- sy het nêrens heen om te gaan met haar probleme nie
r14 na jou binnekamer en sien
Verwys na afsondering, privaat, sonder jouself af
r.15 hoe oud jy geword het , hoe verlore
A.g.v haar ouderdom raak sy fisies gespool
r16 die tye jy opgevange jou weg
Spontaan in gesprek verloor, jeugdige spontaniteit
Kontras : hoe sy was en hoe sy nou is
r.20 hoe dit is: die manier waarop wk
: - volg verduideliking van hoe hulle verhouding is , hy kyk nog steeds na haar, onderstuenend , simpatiek , liefdevol, sterk verhouding
Vrye vers
Enjambement
Strofe 1:
Fokus op hoe die lewe teen mens kan draai
Strofe 2:
Fokus op hoe geliefdes voel en haar hartseer hanteer
Strofe 3:
Spreker fokus op homself en wat hy vir haar kan doen wanneer sy so voel