arbeid leh 1

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/6

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 7:57 AM on 5/15/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

7 Terms

1
New cards

Soort verhoudings tussen n wg en n wn

Individueel

Kollektief

2
New cards

Die drie soorte romeinse huurkontrakte

Locatio conductio rei - saak

Locatio conductio operis - stuk werk

Locatio conductio operarum - dienste

3
New cards

Bepalings van artikel 23 van die GW

1 - reg op billike arbeidspraktyke

2/3 - reg om te organiseer en assosieer

4 - vakbond en wgorganisasie regte

5 - kollektiewe bedinge

6 - vakbondsekerheids reelings

4
New cards

Wetgewing wat uitgang gee an A23 van die GW

Wet op arbeidsverhoudinge

Wet op basiese diensvoorwaardes

Wet op billike werksgeleenthede

5
New cards

Doel van die Wet op arbeidsverhoudinge

Kollektiewe bedinge en beslegtings van arbeidsdispute aan te moedig

6
New cards

Doel van Wet op basiese diensvoorwaardes

Stel minimum diensvoorwaardes vas

7
New cards

Doel van Wet op billike werksgeleenthede

Diskriminasie uitskakel

Regstellende aksie te bevorder