stylkenmerke van die musiek uit die romantiese periode

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/6

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 12:04 PM on 5/26/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

7 Terms

1
New cards

Melodie

  • lang uitdrukkingsvolle melodielyne

  • Klem op liriese, sangerige melodieë

  • Groot spronge van 6es, 7es, verminderde of vergrote intervalle word gebruik vir ekspressiewe doeleindes

2
New cards

Harmonie

  • chromatiese harmonie word gebruik m.a.w akkoorde wat nie deel van die toonsoort is nie word gebruik. Skep dissonante akkoorde

  • Komplekse akkoorde soos dissonante verminderde of vergrote akkoorde word akkoorde wat onstabiel is, word ingespan om gevoelens van verlange, spaspanning of geheimsinnigheid te skep

  • Maak vryer gebruik van nie-harmoniese note

3
New cards

Tonaliteit

  • modulasie na die mediant en submediant toonsoorte word net so belangrik geag as modulasie na die dominat en subdominant toonsoorte

  • Skielike toonsoortveranderinge word dikwels gebruik

  • Gebruik van mineurtoonaard vir volledige werke

  • Die wisseling van harmonie en toonsoort van majeur na majeur en omgekeerde kon dikwels voor

  • Verafgelee modulasies na chromatiese toonaarde, tonale dubbelsinnigheid en n neiging om direkte kadense te vermy, kom algemeen voor

4
New cards

Tekstuur

  • digte teksture word dikwels gebruik

  • N groot verskeidenheid toonhoogtes, dinamiek en toonkleur word eksploreer

5
New cards

Ritme

  • Vrye gebruik van ritme

  • Verandering van maatslag en konstante verskuiwing van reelmatige pols.

  • Rubato word n aanvaarde praktyk

6
New cards

Instrumentasie en toonkleur

  • uitbreiding van die orkes om n groter verskeidenheid kleure moontlik te maak

  • Uitvinding van die klepsisteem lei tot die ontwikkeling van die koperblaasseksie wat dikwels die tekstuur domineer

7
New cards

Nasionalisme

Is die teenwoordigheid in werke waar spesifieke eienskappe van die musiek van die land van herkoms van die komponis in sy komposie voorkom. Belangstelling ind die eksotiese laat komponiste werke skryf waar veraf lande soos China of Arabië die sentrale tema is