1/5
Looks like no tags are added yet.
Funksie van Lewer
• Produseer gal en dit word in die galblaas geberg
• Oormate glukose word ongeskakel in vet en dan gestoor
• Glukose word in glikogeen omgeskakel en dan geberg
Endokriene Klier
Kliere stel hulle sekresie direk in die bloedstroom vry.
Eksokriene klier
Stel hulle sekresie in buise binne mondholte vry.
Strukturele aanpassings van die proksimale kronkelbuis
• Talle mikrovilli wat die oppervlakte vir reabsorpsie dramaties vergroot.
• n Groot hoeveelheid mitochondria om ATP (energie) te voorsien.
• Die buis is bekleed met kubiese selle wat 'n dik wand vorm en groot metaboliese aktiwiteit ondersteun.
Strukturele aanpassings van rooibloedselle
• Bikonkave vorm hulle is in die middel ingedruk wat ’n groot oppervlakte voorsien vir absorpsie
• Bevat hemoglobien: 'n Ysterhoudende proteïen wat verbind met suurstof
• Klein en buigsaam hulle is klein genoeg en het 'n elastiese membraan om deur die kleinste bloedvate.
Strukturele aanpassings van n Villi
• Omring deur kolomepiteellaag selle vir vinnige diffussie
• Ryk aan kappilere bloedvate help met absorpie van stowwe
• Besig Mikrovilli wat oppervlakte verder vergroot