fisies: wetenskaplike verslag

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/9

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 3:18 PM on 8/24/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

10 Terms

1
New cards

Doel:

Om die persentasie etanoësuur in kommersiële asyn akkuraat deur 'n titrasie teen 'n gestandardiseerde natriumhidroksiedoplossing, te bepaal.

2
New cards

Ondersoekende vraag:

Wat is die persentasie etanoësuur in 'n monster kommersiële asyn bepaal deur titrasie met 'n gestandardiseerde natriumhidroksiedoplossing, terwyl die konsentrasie natriumhidroksiedoplossing en hoeveelheid indikator bygevoeg konstant gehou word.

3
New cards

Hipotese:

Die persentasie etanoësuur in 'n monster kommersiële asyn bepaal deur titrasie met 'n gestandardiseerde natriumhidroksiedoplossing terwyl die konsentrasie natriumhidroksiedoplossing en hoeveelheid indikator bygevoeg konstant gehou word, is ______%.

4
New cards

Veranderlikes

Afhanklike :Volume van suuroplossing bygevoeg.

Onafhanklike: Volume van basisoplossing bygevoeg.

Gekontroleerde: Konsentrasie van natriumhidroksiedoplossing en hoeveelheid indikator bygevoeg.

5
New cards

Skets

Skets van die opstelling van die apparaat vir 'n titrasie

6
New cards

Apparaat:

Buret, Kolfstander, Maatsilinder/pipet, een 250 cm³ beker, een Erlenmeyerfles, Tregter, wit teël.

7
New cards

Chemikalieë:

Gedistilleerde water, 'n standaard NaOH-oplossing, Kommersiële asyn, Fenolftaleïen

8
New cards

Veiligheidsmaatreels

  • NaOH - is bytend en veroorsaak erge velirritasie, vermy vel-en oogkontak.

  • Fenolftaleïen is vlambaar, hou buite bereik van vlamme.


9
New cards

Waarneming:

Tydens die titrasie verander die kleur van die indikator vanaf pienk (in die basis) na kleurloos (in die suur).

10
New cards

Resultate:

Opskrif van tabel: Volumes van NaOH en asynsuur tydens 'n titrasie verkry.


Proef

1

2

3

Gemiddelde

Volume NaOH (cm³)

25

25

25

25

25

Volume asynoplossing (cm³)

13

11

13

12

12