1/13
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
wat is n kontrak
n ooreenkoms ten doel om afdwingbare verbintenisse te skep
soorte ooreenkoms
verbintenisskappend
skulddelgend
saaklike
verbintenisskappende ooreenkoms
ooreenkoms om verbintenis te skep
skulddelgende ooreenkoms
ooreenkoms om bestaande ooreenkoms te vernietig
saaklike ooreenkoms
nakoming van n ooreenkoms deur die oordrag van regte
geldigheidsvereistes vir n kontrak
wilsooreenstemming
handelingsbevoegdheid
formaliteite
geoorloofdheid
moontelikheid
sekerheid
soorte prestasie
dare - gee
facere - doen
non facere - nie doen
eiendomsreg verhouding
liggaamlike sake
kontrakreg soort verhouding
interpersoonlike verhouding
sakereg verhouding
regsubjek en regsobjek
vertikale toepassing van die GW
staat en individu
horisontale toepassing van die GW
2 individue
direkte horisontale toepassing van die GW
verwys slegs na die handves van menseregte nie na die gemenereg
indirekte horisontale toepasiing van die GW
bepalings is in stryd met die handves van menseregte en openbare belang en is dus onwettig