leh 2,1 - aanname

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/13

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 4:29 PM on 3/24/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

14 Terms

1
New cards

vereistes vir n geldige aanname

  • ongekwalifiseerd

  • gemaak deur persoon aan wie aanbod gemaak is

  • bewuste reaksie

  • in vorm voorgeskryf deur aanbieder


2
New cards

tyd en plek van kontraksluiting

  • by mekaar - inter praesentes

  • nie by mekaar - inter absentes


3
New cards

tyd en plek van kontraksluiting teoriee

  • verklaringsteorie

  • versendingsteorie

  • ontvangs

  • vernemings


4
New cards

verklaringsteorie

tyd en plek waar aanname gemaak word

nie van toepassing in die Suid Afrikaans reg nie


5
New cards

versendingsteorie

  • aanname en aanbod versend in die pos

  • algemene posdiens moet in werking wees

  • kommersiele kontrak


6
New cards

ontvangs teorie

  • aanname elektronies ontvang

  • inligtingstelsel binnegaan en geaddresseerde herwin/ prosesseer

  • plek is waar persoon aan wie aanname gestuur is werk/ woon


7
New cards

vernemings teorie

aanbieder van aanname bewus word

8
New cards

soorte pacta de contrahendo

  • opsies

  • voorkoopooreenskoms


9
New cards

juriediese aard van opsies

  • aanbod vir substantiewe ooreenkoms

  • vir sekere tydperk oop


10
New cards

duur van n opsie

  • tydperk gespesifiseer

  • redelike tyd


11
New cards

regsgevolge van n opsie

  • skep regte en verpligtinge

  • oordrag deur sessie


12
New cards

remedies vir kontrakbreuk by opsie

  • kansellasie of instandhouding

  • skadevergoeding


13
New cards

beginsles van n voorkoopooreenkoms

  • verlener moet aanbod aan geaddresseerde maak

  • aanbod moet bona fide en redelik wees

  • vir redelike tydperk beskikbaar


14
New cards

remedies vir verbreuking van voorkoopooreenkoms

  • kansellasie of instandhouding

  • spesifieke nakoming