1/12
Looks like no tags are added yet.
Watter Krisis ervaar die spreker in die gedig?
Die spreker moet kies of sy haar hart of verstand wil volg.
Watter tipe spreker vind ons in die gedig en wat is die funkise van hierdie spreker?
Dit is n ek spreker, dit maak die gedig meer geloofwaardig
Wat is die funksie van die metafoor in reëls 9-10?
“jy was die gas en gasheer by die fees,
die seremonimeester en die nar”
Die hart het verskillende en teenstrydige rolle in die spreker se lewe gehad. Dit wys hoe onvoorspelbaar die hart kan wees.
Verduidelik die metafoor van die “pad” in die gedig.
Die pad is n metafoor vir die lewenspad. Die gevaarlike pad wys dat die spreker ‘n moeilike t
Waarom is “voortvarend” en “lafaard” in kontras?
‘Voortvarend” beteken dat die hart vinnig en sonder huiwering optree, terwylf “lafaard” beteken dat dit bang is.
Wat is die funksie van die komma by versreël 4,
“maar dis verby, al staar jy terug”
Die komma vertraag die tempo van die reël.
wat is die tema van die gedig?
Die tema is die konflik tussen emosies en die verstand
Watter stemming/toon word deur die spreker geskep?
Die toon is bitter en ernstig. Die spreker is gefrustreerd met haar hart en moet n moelike besluit neem.
“Kan jy dit begryp?” is n retoriese vraag. Waarom is dit effektief?
Dit wyd dat die spreker gefrustreerd is. Sy wil hê haar hart moet die situaise verstaam em aanvaar.
Verduidelik die ironie in die vraag “Kany jy dit begryp?”
Die spreker vra haar hart om redelik te dink want dit met emosies nie logiese denke assosier nie.
Waarom is die slot “Hier moet ons skei” effektief?
Die woord “skei” beklemtoon die finaliteit van die besluit. Dit sluit ook by reël 1, wwar die sprker sê dat hulle gaan skei.
Wat is die funksie van die paarrym in die gedig?
Die paarryme beklemtoon die spreker se besluit.
Wat is die boodskap van die gedig?
‘n Mens moet somes besluit of jy jou hart of jou verstand gaan volg.