1/18
Vir ewig
Forever
Al is jy vir ‘n ander vrou lief, sal ek vir ewig lief wees vir jou.
Even though you love another woman, I will love you forever.
Opreg
To be sincere
Ek sal vir altyd opreg wees met jou.
I will be sincere with you forever.
Eerlik
To be honest
Alhoewel ons nie volgende jaar saam kan lewe nie, sal ek eerlik met jouwees.
Although we cannot live together next year, I will be honest with you.
Droom
To dream
Alhoewel jy my nie liefhet nie, sal ek oor jou droom.
Although you don’t love me, I will dream about you.
Lewe
Life
Belofte
Promise
Ek sal my lewe saam met jou spandeer.
I will spend my life with you.
Ek sal my belofte vir ewig hou.
I will keep my promise forever.
Ek is baie gelukkig om jou te hê.
I am very lucky to have you.
Om te belowe
To promise
Ek belowe jou dat ek jou vir ewig sal liefhê.
I promise you that I will love you forever.
Om na om te sien
To look after
Ek belowe jou dat ek vir ewig na jou sal omsien.
I promise that I will look after you forever.
Om te sorg
To take care
Ek belowe you dat ek vir ewig vir jou sal org.
I promise you that I will take care of you forever.