1/29
Looks like no tags are added yet.
Watter fossiele is daar vir Ardipithecus?
A. ramidus
Deur wie is die A.ramidus fossiel gevind
Tim White
Waar is die A. ramidus fossiel gevind?
Ethopie
Hoekom is die A.ramidus fossiel so belangrik? (3)
Vroegste homoniem spesie
Pelvis aangepas om op twee voete te loop en bome te klim
Intermediere spesie tussen aapagtige voorouer en mens
Waar is die Australopithecus fossiele gevind?
Slegs in Afrika, rondom skeurvallei en Suid-Afrika
Watter spesies van Australopithecus fossiele is gevind?
A. afarensis
A. africanus
A. sediba
A. robustus
Waar is die A. afarensis fossiele gevind?
Ethopie, Kenia, Tanzanie
Deur wie is die A. afarensis fosssiele gevind?
Donald Johnson
Watter A. afarensis fossiele is gevind?
Lucy
Laetoli voetspore
Deur wie is die Laetoli voetspore ontdek?
Mary Leeky
Wat is die belangrikheid van die laetoli voetspore?
Duidelike bewys vir bipedalisme
Waar is die A. africanus fossiele gevind?
Tuang, Sterkfontein
Deur wie is die A. africanus fossiele gevind?
Raymond Dart
Watter A. africanus fossiele was gevind?
Taung kind
Mev Ples
Little Foot
Deur wie is die Taung kind gevind?
Raymond Dart
Deur wie is Mev Ples gevind?
Robert Broom
Waar is Mev Ples gevind?
In die sterkfontein grotte
Deur wie is Little Foot gevind?
Deur Ron Clarke
Watter A. sediba fossiel is gevind?
Karabo
Deur wie is Karabo gevind?
Lee Burger
Waar is die A.sediba fossiel gevind?
Malapa grot
Waar is die A. robustus fossiel gevind?
Slegs in Suid-Afrika gevind
Waaronder val A.robustus nou?
Parantropus
Watter Homo fossiele is gevind?
H. habilis
H. erectus
H. sapiens
Waar is die H. habilis fossiel gevind?
Olduvai, Tanzanie
Deur wie is die H. habilis fossiel gevind?
Louis Leakey
Mary Leakey
Deur wie is die H. erectus fossiel gevind?
Eugene Dubois
Waar is die H. erectus fossiel gevind?
Java, Indonesie, Suid-Afrika en Kenia
Waar is die H. sapiens fossiel gevind?
Omo, Ethopie
Deur wie is die H. sapiens fossiel gevind?
Richard Laekey