1/3
Flashcards oor TLU SA se aanbevelings en die doel van verskeie beskermingsagentskappe.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
TLU SA aanbeveling
Maak eiendomsreg nog sterker om die ekonomie te kan laat groei.
Beskermingsagent
'n Organisasie of regerings departement wat omsien na jou menseregte en jou beskerming teen die skending van jou regte.
Internasionale Federasie van Rooikruis- en Rooihalfmaanvereniging se doel
Verleen hulp aan arm en oorloggeteisterde land en gemeenskappe; voorkom lyding, beskerm lewe en gesondheid, verseker respek, voorkom siektes, bevorder welsyn, moedig vrywillige diens aan, bevorder samehorigheid.
UNICEF se doel
Beywer hulle vir kinderregte, en kinders se oorlewing, ontwikkeling en beskerming; vestig kinderregte, stel internasionale standaarde, bepleit beskerming van kinderegte, help bevredig basiese behoeftes, bevorder geleentheid om volle potensiaal te bereik.