Chemie

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/32

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

33 Terms

1
New cards

Chemise binding

gemeenskaplike aantrekking tussen twee atome wat die gelyktydige aantrekking tussen hulle kerne en buite elektrone tot gevolg het

2
New cards
3
New cards

kovalente binding

die deling van elektrone tussen twee atome om n moleluul te vorm

4
New cards

moelekuul

n groep van twee of meer atome bind kovalent en funksioneer as n eenheid

5
New cards

bindingspaar

n paar elektrone wat gedeel word tussen twee atome in n kovalente binding

6
New cards

alleenpaar

n paar elektrone in die valensie-skil van n atoom wat nie gedeel word met n ander atoom nie

7
New cards

elektron negatiwiteit

die maatstaf van die neiging van n atoom in n moleukuule om bindingsleketrone aan te trek

8
New cards

nie polere kovalente binding

n binding waarin die elektron se digtheid gelyk gedeel word tussen die 2 atome

9
New cards

poler kovalente binding

n binding waarin die eektron digtheid ongelyk gedeel word tussen 2 atome

10
New cards

bindings energie

die energie benodig om een mol van die moelekule te breek in afsonderlike atome

11
New cards

bindingslengte

die gemidelde afstand tussen die kerne van twee atome wat gebind is aanmekaar

12
New cards

kookpunt

die tempratuur waarby n stof gelyk is aan die atmosferiese druk. hoe sterkter die intermolukulere kragte he hoer is die kookpunt

13
New cards

smeltpunt

die temperatuur waarby die vaste en vloeisttof fase in ewewig is. hoe sterker die IMK hoe hoer is die smeltpunt

14
New cards

dampdruk

druk uitgeoefe ndeur n damp y ewewig met sy vloeistof in n geslote sisteem. hoe sterker die IMK hoe laer is die damdruk

15
New cards

oplosbaarheid

die eiesnskap vn n vastestof, vloeistof of gasagtige chemiese stof wat oplos in n vaste stof, vloeistof of gasagtige chemiese oplosmiddel om n homogene mengsel te vorm

16
New cards

boyle se wet

die druk van n ingeslote gas is omgekeerd eweredig aan die volume wat dit beslaan indien die temperatuur konstant bly

17
New cards

Gay Lussac se wet

die druk in n gas is direk eweredig aan die temp van die gas in kelvin indien die volume konstant gehou word

18
New cards

konsentrasie

die hoeveel opgelose stof per liter eenheid van n oplossing

19
New cards

reaksie warmte

die energie geabsorbeer of vryegstel per mol in n chemiese reaksie

20
New cards

eksotermiese reaksie

reaksies wat energie vrystel

21
New cards

endotermiese reaksie

n reaksie wat energie absorbeer

22
New cards

aktiveeringsenergie

die minimum energie benodig vir n reaksie om plaas te vind

23
New cards

geaktiveerde kompleks

onstabiele oorgangs stadium vanaf reatante na produkte

24
New cards

arthenius teorie

n suur is n stof wat waterstof ione/hidronium ione produseerwanner opgelos in water.

n Basis is n stof wat hidroksied ione produseer wanneer in water op gelos

25
New cards

Lowry Bronsted teorie

n suur is n proton / h+ ioon skenker

n basis is n proton ontvanger

26
New cards

redoks reaksie

n reaksie wat altyd eletktron oordrag bevat


n reaksie wat altyd n verandeirng van oksidasie getlle tot gevolg het

27
New cards

oksidasie

verlies aan elektrone

toename in oksidasie getal

28
New cards

reduksie

toename in elektrone

afname in oksdasie getal

29
New cards

reduseer middel

n stof wat geoksideer word / waarvan die oksidasiegetal toeneem

30
New cards

oksideermiddel

n stof waarvan die oksidasie getal afneem/ gereduseer word

31
New cards

ekwivalente punt van n titrasie

die punt waar die suur/basis volledig met die suur/basis gereageer het

32
New cards

eindpunt van titrasie

die punt waar die inidkator van kleur verander

33
New cards

Kw

konstante vir die ionisasie van water of die ioon produk van water of ionisasie konsentrasie van water


dus Kw=[H3O+] [OH-] = 1 × 10 14 by 298 K