Homeostase

0.0(0)
Studied by 4 people
call kaiCall Kai
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/79

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

80 Terms

1
New cards

Endokriene stelsel

Verantwoordelik vir chemiese koordinering en regulering van verskeie aktiwiteite in die liggaam

2
New cards

Homeostase

Die proses om ‘n konstante interne omgewing (bloed en weefselvloeistof) in die liggaam te handhaaf

3
New cards

Hormone

Chemiese boodskappers in die liggaam, hulle word deur die bloedstroom vervoer en het elders in die liggaam ‘n uitwerking

4
New cards

Negatiewe terugvoer

Funksioneer in die menslike liggaam om verandering of wanbalanse in die interne omgewing te identifiseer om die balans weer te herstel

5
New cards

Osmoregulering

Regulering van die waterbalans in die interne omgewing

6
New cards

Osmotiese druk

‘n Maatstaf van die konsentrasie opgeloste stowwe (bv. stout, glukose) teenwoordig in ‘n oplossing. Dit sal bepaal of ‘n sel water verloor of opneem

7
New cards

Antagonisties

Om ‘n teenoorgestelde uitwerking te he, bv. insulien en glukagon

8
New cards

Termoregulering

Die regulering van liggaamstemperatuur om dit so na as moontlik as 37C te hou

9
New cards

Endotermies

Verwys na ‘n organisme wat hitte inwendig produseer deur n metaboliese proses om ‘n konstante liggaamstemperatuur te handhaaf

10
New cards

Vasokonstriksie

Vernouing van die bloedvate

11
New cards

Vasodialise

Verwyding van die bloedvate

12
New cards

Verdamping

Veroorsaak hitteverlies wanneer sweet in waterdamp verander op die veloppervlakte

13
New cards

Geleiding

Oordrag van hitte in vaste stowwe, van een voorwerp na ‘n ander

14
New cards

Konveksie (stroming)

Soos wat warm lug styg, word dit vervang deur koeler lug

15
New cards

Straling

Hitte-oordrag (verlies) vanaf ‘n warm liggaam na die eksterne omgewing

16
New cards

Eksokriene kliere (3)

  • het buise

  • afskeiding in holtes of op liggaamsoppervlak

  • VB: speekselkliere en sweetkliere


17
New cards

Endokriene kliere (3)

  • Kenmerkend

  • Kort definisie

  • 3 Voorbeelde en wat elk afskei


  • Buisloos

  • Hormone in bloedstroom afgeskei

  • VB: Pitutere klier (ADH), tiroied klier (tiroksien) en pankreas (insulien)


18
New cards

Wat is endokriene kliere?

Kliere wat hormone vrystel in die bloedstroom wat dit na teikenorgane vervoer, hormone werk in wisselwerking met mekaar, soms antagonisties

19
New cards

Hormone (5)

  • Wat is dit?

  • Wat is meestal van hulle?

  • Wat is hulle dan anders?

  • Hoveelheid benodig?

  • Wat gebeur as daar te veel/te min


  1. Organiese verbindings wat rol speel as chemiese boodskappers.

  2. Meestal proteïene.

  3. soms steroïede (lipiede)

  4. Hormone word in klein hoeveelhede benodig met meer langdurige reaksies (as senuwee-reaksies).

  5. Oorafskeiding en onderafskeiding van hormone mag lei tot afwykings.


20
New cards

Basiese funksies van hormone (3)

  • Voortplanting, groei en ontwikkeling

  • Handhawing van konstante interne omgewing (inhibreer en stimuleer)

  • Regulering van metabolisme deur vervaardiging, gebruik en berging van energie


21
New cards

Hipotalamus - Funksie + waaraan is dit verbind?


  • Vervaardig + skei hormone af + Verbind senuweestelsel met endokriene stelsel

  • Verbind aan die pituitere klier


22
New cards

Watter hormone skei die hipotalamus af?

ADH

23
New cards

Watter hormone skei die pituitere klier (hipofise) af?

TSH, FSH, LH, Prolaktien, GH

24
New cards

ADH

  • Volle naam

  • Teikenorgaan/klier

  • Funksies van hormoon (2)


  • Anti-diuretiese hormoon

  • Niere

  • Stimuleer die herabsorpsie van H20 in die nierbuisies

  • Beskerm die liggaam teen dehidrasie (ontwatering)


25
New cards

TSH

  • Volle naam

  • Teikenorgaan/klier

  • Funksies van hormoon (2)


  • Tiroiedstimulerende hormoon

  • Tiroiedklier

  • Stimuleer die groei van die tiroiedklier

  • Stimuleer die tiroiedklier om die hormoon tiroksien af te skei


26
New cards

FSH

  • Volle naam

  • Teikenorgaan/klier

  • Funksies van hormoon in 2 organe (3)


  • Follikelstimulerende hormoon

  • Ovaria + Testes

  • Stimuleer die ontwikkeling van follikels

  • Stimuleer die ovaria om die hormoon estrogeen af te skei

  • Stimuleer die testes om spermselle te produseer


27
New cards

LH

  • Volle naam

  • Teikenorgaan/kliere

  • Funksies van hormoon in 2 verskillende kliere


  • Luteinseringshormoon

  • Ovaria + Testes

  • Stimuleer die rypwording van ova (eierselle)

  • Stimuleer ovulasie (vrystelling van die ovum)

  • Stimuleer die vervaardiging van die manlike hormoon testosteroon


28
New cards

Prolaktien

  • Teikenorgaan/kliere

  • Funksies van hormoon


  • Melkkliere

  • Stimuleer melkproduksie en afskeiding


29
New cards

GH

  • Volle naam

  • Teikenorgaan/kliere

  • Funksies van hormoon


  • Groeihormoon

  • Been- en spierselle

  • Stimuleer die groei van langbene en skeletspiere


30
New cards

Wat is die ander naam vir die bynier?

Die adrenale klier

31
New cards

Funksies van adrenalien (6)

  1. Verhoog hart tempo

  2. Lewer skakel glukogeen terug na glukose

  3. Verhoogde bloedtoevoer na die skelet- en hartspiere

  4. Verwyd pupille

  5. Verminder bloedtoevoer na minder noodsaaklike organe.

  6. Verhoogde asemhalingstempo


32
New cards

Funksie van aldosteroon

Reguleer die soutkonsentrasie (Natrium en kalium) in die bloed, werk saam met ADH om dit te reguleer

33
New cards

Estrogeen funksies (3)

  1. Bevorder verdikking van die endometrium (uteruswand)

  2. Bevorder die ontwikkeling van die vroulike geslagskenmerke tydens puberteit

  3. Bevorder vrugbaarheid


34
New cards

Testosteroon funksies (2)

  • Stimuleer die ontwikkeling van manlike geslagsorgane en die sekondere geslagskenmerke tydens puberiteit

  • Bevorder die rypwording van die spermselle


35
New cards

Progesteroon funksies (2)

  1. Bevorder verdere verdikking van die endometrium (word meer bloedvatryk en klierryk)

  2. Onderhou swangerskap na implantering van die embrio


36
New cards

Negatiewe terugvoer meganisme definisie

‘n Interaksie tussen twee hormone waarin een toeneem en ‘n ander hormoon stimuleer, wat die eerste hormoon inhibreer en dus die balans herstel

37
New cards

Algemene negatiewe teruvoer meganisme proses

  1. ‘n Wanbalans word waargeneem

  2. ‘n Beheersentrum word gestimuleer

  3. Die beheersentrum reageer en ‘n boodskap word na die teikenorgaan (of organe) gestuur

  4. Die teikenorgaan reageer en dit werk die wanbalans teen (keer dit om)

  5. Balans word herstel


38
New cards

Homeostaties beheer van die interne omgewing definisie

Proses waardeur ‘n lewende organisme sy interne omgewing konstant en stabiel hou ten spyte van veranderinge in die eksterne omgewing

39
New cards

Hoekom is die homeostatiese balans belangrik van die volgende stowwe?

  • Water

  • Sout

  • CO2

  • Glukose

  • Tiroksien

  • Temperatuur


  • Alle metaboliese reaksies vereis ‘n balans in die water- en soutkonsentrasies van die bloed en omliggende weefselvloeistof

  • Die teenwoordigheid van soute in die bloed en weefselvloeistof bepaal die osmotiese druk, wat sal bepaal of die sel water verloor of opneem en beinvloed die balans van hierdie vloeistowwe

  • Die teenwoordigheid van CO2 wat tydens selrespirasie vrygestel word, beinvloed die pH van die bloed en weefselvloeistof. Ensieme is baie sensitief vir veranderinge in pH

  • Die glukosekonsentrasie moet beheer word om te verseker dat energievlakke gehandhaaf word sodat metaboliese funksionering kan voortgaan

  • Die hormoon tiroksien reguleer selmetabolisme. Klein veriasies in die hoveelheid tiroksien kan ernstige gevolge vir die persoon se gesondheid inhou

  • ‘n Toename of afname in liggaamstemperatuur kan metabolisme beinvloed weens die effek wat dit op ensiemwerking het. Hoe temperature denatureer ensieme, lae temerature vertraag ensiemaktiwiteit


40
New cards

Watter organe het te doen met die homeostatiese beheer van die volgende stowwe se interne omgewing?

  • Water

  • Sout

  • CO2

  • Glukose

  • Tiroksien

  • Temperatuur


  • Niere + Vel

  • Niere

  • Longe

  • Lewer + Pankreas

  • Tiroiedklier

  • Vel


41
New cards

Osmoregulering scenarios

  • Watervlakke onder normaal

  • Watervlakke bo normaal


A: Watervlakke onder normaal daal > dehidrasie (warm temperature en oefening)

B: watervlakke bo normaal styg > “oorhidrasie” (koeler temperature, min oefening, hoêr wateriname.


42
New cards

Die proses van osmoregulering - Verminderde watervlak

  1. Lae watervlakke word waargeneem deur osmoreseptore in die hipotalamus.

  2. Impulse stuur na die pituïtêre klier, wat antidiuretiese hormoon (ADH) afskei.

  3. Hormone word na die niere vervoer, wat deurlaatbaarheid verhoog.

  4. Meer water word herabsorbeer.

  5. Bloed word verdun en minder gekonsentreerde urien word uitgeskei.


43
New cards

Die proses van osmoregulering - Toenemende watervlak

  1. Hoë watervlakke word ook waargeneem deur osmoreseptore in die hipotalamus.

  2. Minder ADH word afgeskei.

  3. Versamelbuise en distale kronkelbuise in die niere word minder deurlaatbaar.

  4. Minder water word herabsorbeer.

  5. Meer verdunde urien word uitgeskei.


44
New cards

Regulering van die soutkonsentrasie deur negatiewe terugvoer meganisme scenarios

  • Soutvlakke onder normaal

  • Soutvlakke bo normaal


A: soutvlakke onder normaal daal > HIPOTONIES

B: Soutvlakke bo normaal styg > HIPERTONIES

45
New cards

Regulering van die soutkonsentrasie deur negatiewe terugvoer meganisme - Lae soutvlakke

A - LAE SOUTVLAKKE

1. Lae soutvlakke in bloed en weefselvloeistof.

2. Reseptorselle in niere waarneem verlaagde natrium.

3. Byniere skei aldosteroon af.

4. Aldosteroon stimuleer herabsorpsie van natriumione in bloed.

5. Minder natrium in urien.

46
New cards

Regulering van die soutkonsentrasie deur negatiewe terugvoer meganisme - Hoe soutvlakke

1. Verhoogde soutvlakke in bloed en weefselvloeistof.

2. Reseptorselle in niere waarneem hoë natrium.

3. Byniere stop aldosteroon afskeiding.

4. Natriumione word nie herabsorbeer nie.

5. Meer natrium in urien.

47
New cards

Regulering van die koolstofdioksied-konsentrasies deur negatiewe terugvoer meganisme

  • Wat beinvloed CO2 vlakke?

  • Deur watter proses word CO2 geproduseer?

  • Wat is die uitwerking daarvan op pH? (Wat is die verband tussen CO2 en pH)


  • CO2-vlakke beïnvloed pH van die bloed en kan dus metabolisme en ensiemaktiwiteit beïnvloed.

  • Word geproduseer deur selrespirasie en los op in bloed om koolsuur te produseer.

  • Hoe meer CO2 in die bloed hoe meer suur word die pH.


48
New cards

Regulering van die koolstofdioksied-konsentrasies deur negatiewe terugvoer meganisme (6 Stappe)

  1. Stimulus - Verhoogde bloed CO2 vlakke, pH verlaag, afname in O2

  2. Reseptore: Lae pH opgetel deur chemoreseptore

  3. Beheer: Impulse gestuur na die medulla oblangata

  4. Effektor: Asemhalingspiere - diafragma en tussenribspiere: verhoog die tempo en diepte van asemhaling, hartspire verhoog harttempo

  5. Respons: Harttempo verhoog, meer CO2 uit liggaam verwyder

  6. Negatiewe terugvoer meganisme: Bloed CO2 vlakke daal, pH keer terug na normaal


49
New cards
  • Wat is koolhidrate?

  • Wat is glukose?

  • Watter orgaan reguleer bloedglukosevlakke?


  • Koolhidrate is belangrike korttermyn energiebergingsmolekules in lewende organismes.

  • Glukose, 'n 6-koolstof koolhidraat, word tydens selrespirasie tot ATP afgebreek.

  • Die pankreas reguleer bloedglukosevlakke deur insulien en glukagon, wat teen mekaar werk.


50
New cards

Hoe is die pankreas beide ‘n endokriene en eksorkiene klier?

  • Die pankreas is ’n endokriene klier omdat dit hormone soos insulien en glukagon direk in die bloed afskei.

  • Dit is ook ’n eksokriene klier omdat dit verteringsensieme deur ’n buis na die dunderm afskei.


51
New cards

Die negatiewe terugvoermeganisme wat bloedglukose vlakke reguleer - A: Hoe bloedglukosevlakke (na ‘n maaltyd) (5)


  • Pankreas bespeur die hoë bloedglukosevlak.

  • Pankreas skei insulien af.

  • Selle neem meer glukose op.

  • Lewer skakel glukose om na glikogeen vir berging.

  • Bloedglukosevlak daal terug na normaal.


52
New cards

Die negatiewe terugvoermeganisme wat bloedglukose vlakke reguleer - A: Lae bloedglukosevlakke (5)

  • Pankreas bespeur die lae bloedglukosevlak.

  • Pankreas skei glukagon af.

  • Lewer skakel glikogeen om na glukose.

  • Glukose word in die bloed vrygestel.

  • Bloedglukosevlak styg terug na normaal.


53
New cards

Wat is BMT?

Die basale metaboliese tempo is die tempo van energie gebruik deur liggaamselle in rus

54
New cards

Funksies van tiroksien (4)

  1. Verhoog metaboliese tempo

  2. Ondersteun hart en spysverteringstelsel funksies

  3. Belangrik vir skelet en breinontwikkeling

  4. Betrokke by spierbeheer


55
New cards

Watter 2 dele van die brein beheer die normale afskeiding van die tiroksien hormoon wat dan die metabolisme beheer?

1) Pituïtêre klier (hipofiese) - TSH afskei

2) Tiroïedklier - tiroksien afskei

56
New cards

Regulering van tiroksienvlakke deur negatiewe terugvoer meganisme - Lae tiroksienvlakke (5)

  • Tiroksienvlakke daal.

  • Die pituïtêre klier skei meer TSH af.

  • TSH stimuleer die tiroiedklier.

  • Die tiroiedklier skei meer tiroksien af.

  • Tiroksienvlakke styg terug na normaal


57
New cards

Regulering van tiroksienvlakke deur negatiewe terugvoer meganisme - Hoe tiroksienvlakke (5)

  • Tiroksienvlakke styg

  • Pitutere klier skei minder TSH af

  • Minder TSH stimuleer die tiroiedklier minder

  • Die tiroiedklier skei minder tiroksien af

  • Tiroksienvlakke daal terug na normaal


58
New cards

Pitutere klier afwykings (3)

  1. Akromegalie

  2. Dwergisme

  3. Gigantisme


59
New cards

Akromelagie (2)

  • Oorafskeiding van Groei hormaan na puberiteit

  • Vergroting van die hande en voete, addisioneel: vergroting van die voorkoop, kakebeen en nues


60
New cards

Dwergisme (2)

  • Onderafskeiding van GH tydens kinderjare

  • Liggaam in regte verhouding maar is baie klein (kort statuur), vertraagde groei en vertraging in aanvang van puberteit


61
New cards

Gigantisme (2)

  • Oorafskeiding van GH afskeiding tydens kinderjare

  • Langbene en bindweefsel groei baie vinnig, persoon kan groei tot en met 2,1 tot 2,5 m, lank, hart en ander organe vergroot ook wat lei tot hoë bloeddruk



62
New cards

Tiroiedklier afwykings (4)

  1. Graves se siekte

  2. Goiter

  3. Kretinisme

  4. Miksedeem


63
New cards

Graves se siekte (2)

  • Auto-imuunsiekte - algemene ooraktiwiteit van die hele tiroiedklier

  • Uitpeuloe, gewigsverlies, vinnige metabolisme


64
New cards

Goiter (2)

  • Toestand wat gekoppel is aan verhoogde klieraktiwiteit

  • Verhoogde metaboliese tempo, verhoogde kardiovaskulere aktiwiteit, verhoogde angstigheid, tiroiedklier in die nek is opgeswel


65
New cards

Kretinisme (2)

  • Veroorsaak daar ‘n gebrek aan tiroksien vanaf geboorte

  • Fisiese en verstandelike gestremdheid


66
New cards

Miksedeem (2)

  • Veroorsaak deur onderaktiewe tiroiedklier in volwassenheid

  • Fisiese, verstandelike moegheid, lae metaboliese tempo, toename in dermale vet, verharding van vel



67
New cards

Nie-diabeet gesonde, normale bloedglukosevlakke

80-100mg/ml bloed

68
New cards

Tipe 1 diabeet

Pankreas produseer nie die hormoon insulien wat benodig word om bloedsuikervlakke in mense te beheer nie

69
New cards

Tipe 2 diabeet

Insulien is beskikbaar, maar liggaam is nie in staat om die glukosevlakke te beheer nie (oor die algemeen - weerstandig)

70
New cards

Hoe werk Tipe 1 diabetis? (4)

  • Immuunselle vernietig beta-selle in die pankreas

  • Pankreas kan nie insulien vervaardig nie

  • Meer glukose in die bloed

  • Selle kan nie glukose opneem en gebruik nie, aangesien daar geen insulien is nie


71
New cards

Hoe werk Tipe 2 diabetis?

  • Pankreas vervaardig minder insulien

  • Meer glukose in die bloed

  • Insulien vervoer minder glukose na die selle


72
New cards

Regulering en liggaamstemperatuur

  • Endoterme diere

  • Waarom is regulering noodsaaklik?


  • Endoterme diere, soos voëls en soogdiere, handhaaf 'n konstante liggaamstemperatuur, soortgelyk aan mense wat ongeveer 36,8°C kan behoud, ongeag eksterne temperature.

  • Regulering is noodsaaklik vir metaboliese prosesse; 'n temperatuur onder 36°C vertraag metabolisme, terwyl 'n temperatuur bo 37,5°C ensieme kan gedenatureer en liggaamsfunksies kan afskakel.


73
New cards

Termoregulering def.

Die regulering van liggaamstemperatuur om dit so na as moontlik aan 37 te hou

74
New cards

Hoe is die menslike vel aangepas vir termoregulering? (2)

  • Het termoreseptore wat reageer op óf hitte (Ruffini-liggaampies) óf koue (Krause-liggaampies).

  • Die liggaam kan hitte verloor deur verdamping, uitstraling, geleiding en konveksie.


75
New cards

Hoe is die termoreseptore in die vel aangepas vir termoregulering? (2)

  • Waarna word boodskappe gestuur?

  • Reaksies


  • Die liggaam se termoreseptore stuur boodskappe na die temperatuurreguleringsentrum in die hipotalamus.

  • Beide bewuste reaksies en onbewuste reaksies vind plaas in reaksie op veranderende omgewingstemperature, wat help om 'n konstante kernliggaamstemperatuur te handhaaf.


76
New cards

Die menslike vel as termoreguleerder - Koue omgewing, Volledige proses (5)

  • Liggaamstemperatuur daal, effense kouer bloed vloei deur die hipotalamus, impulse word na die bloedvate in die vel en na die sweetkliere gestuur

  • Vasokonstriksie - Bloedvate vernou, minder bloed vloei nou naby die oppervlakte van die vel

  • Minder hitte gaan verlore na die omgewing (lug), sweetkliere minder aktief, minder sweet vervaardig, minder verdamping van sweet

  • Hitte word nie so maklik aan die omgewing verloor nie

  • Die byniere en die tiroiedklier skei onderskeidelik adrenalien en tiroksien af. Beide hierdie hormone verhoog metaboliese tempo en meer liggaamshitte word gegenereer.

  • Die hipotalamus stimuleer die skeletspiere om saam te trek. Onwillekeurige bewing (bibbering) vind plaas en hitte word gegenereer.



77
New cards

Die menslike vel as termoreguleerder - Warm omgewing, Volledige proses (5)

  • Liggaamstemperatuur styg, warm bloed vloei deur die hipotalamus, impulse word na die bloedvate in die vel en na die sweetkliere gestuur

  • Vasodialise - Bloedvate verwyd en meer bloed vloei naby die oppervlakte van die vel

  • Meer hitte word verloor aan die omgewing (lug) deur hitte - uitstraling sweetkliere word geaktiveer en die persoon sweet - sweet verdamp - afkoelingseffek op die vel

  • Oppervlakkige bloedkapilleres verloor hitte en die bloed koel af

  • Die basale metaboliese tempo verlaag ook en minder liggaamshitte word gegenereer


78
New cards

Die menslike vel as termoreguleerder - Koue omgewing, eenvoudige proses (Sweetproduksie) (2)

  • Kapillere vernou naby die oppervlak van die vel om hitte te behou

  • Sweetproduksie word verminder


79
New cards

Die menslike vel as termoreguleerder - Warm omgewing, eenvoudige proses (Sweetproduksie) (2)

  • Kapillere verwyd naby die oppervlak van die vel om hitte te verloor aan die omgewing

  • Sweetkliere begin sweet afskei, wat hitte verloor d.m.v verdamping


80
New cards

Wat is die verskil tussen bewussyn en onderbewussyn?

Bewussyn lei tot willekeurige gedrag, terwyl onderbewussyn onwillekeurige, outomatiese prosesse beheer, en fisiologies is