1/209
Looks like no tags are added yet.
Strategiese mededingendheid
Wanneer jy beter as jou mededingers presteer deur n goeie strategie
Mededingende voordeel
Iets wat jou mededingers nie het nie
Volhoubare mededingende voordeel
Jou voordeel bly, sels al probeeur hulle dit namaak
Jy verbeter dit aanhoudend
Hoekom is strategoe belangrik
betrokkenheid
waadetoevoeging
verhoudings
volhoubare mededingendhe voordeel
korporatiewe bestuur
Sleutel elemenste van strategie
volhoubaarheid
mededingende voordeel
belyning
prosesse
waardetoevoeging vir al die belanghebbendes
Strategiese vlakke *bruinkaart
korporatiewe strategie
sakestrategie
funksionele strategie
Mense betrokke in die strategiese bestuurs proses
Organisatoriese rigting en omgewingsanalise- Topbestuur + Bestuurvlakke
Strategieformulering- Topbestuur
Strategie implementering- Alle werknemers
Strategiese beheer en evauering- Topbestuur
Kenmerke van strategiese beplanning LOOS
leerproses
ontdekkingsproses
Oopheid tot verskillende persepsies
Skeiding van strategie
Strategiese bestuurproses *bruinkaart
Organisatoriese rigting en omgewingsanalise
Strategie formulering
Strategie implimentering
Strategiese beheer e evaluering
Benaderinge tot die strategiese bestuurproses
Voorskriftelik
Opkomend
Voordele van strategiese bestuur
Voorkoming van probleme
Hoer produktiwiteit
Verbeterde kommunikasie
Vermindering van gapings
Verbeterde toewyding
Risikos van strategiese bestuur
Swak tydsbestuur
Vermyding van verantwoordelikhede
Onbereikte verwagtinge
Negatiewe persepsie van strategiese bestuur
Strategiese intensie
Wat die onderneming uiteindelik wil bereik in die bedryf.
· Dit is nie net ‘n droom nie — dit is ‘n vasbeslote langtermyn-ambisie.
Maar ⚠
· Baie ondernemings faal omdat:
o Hulle ambisie groot is
o Maar implementering swak is
Strategiese visie
· n Onderneming se visie verwys na waarheen die onderneming oor die langtermyn op pad is.
Dit is:
Toekomsgerig
Fokus op posisionering
Gee rigting
redes hoekom n visie n waardevolle hulpmiddel is
▪ Moet ondernemings help om gevestigde praktyke en denkpatrone uit te daag.
▪ Ondernemings moet bedryf word in ʼn oop en globale omgewing.
Risikos verwant aan n strategiese visie
Strategiese hardkoppigheid
Strategiese opportunisme
Hoekom strategiese visie
· Dit dien as 'n riglyn vir toekomstige rigting en posisionering
· Dryfkrag vir effektiewe kommunikasie met alle belanghebbendes van die onderneming
· Verskaf basis vir die hantering van komplekse uitdagings en probleme
· Assisteer bestuurders op alle vlakke om nie in die strik van strategiese opportunisme te trap nie
· As dit goed gekommunikeer is, lei dit almal tot die gedeelde doel.
Ontwikkeling van strategiese visie
• Strategiese visie begin by topbestuur
• Strategiese visie is gefokus
• Strategiese visie behoort die resultaat van 'n deurlopende ontwikkelingsproses te wees
Missie
• Daar is geen universele definisie van ’n missieverklaring.
• Die onpraktiese aspekte van ’n missie dra nie soseer by tot die debat oor wat ’n missieverklaring behoort te wees nie
• Daar is verskeie kwessies rakende missie verklarings.
Missie word gewoonlik geskryf deur sleutelvrae soos die volgende te beantwoord:
· Wat is ons kernbesigheid en watter doel dien die onderneming?
· In watter besigheid behoort ons te wees?
· Wat doen ons – wat is ons produkte en dienste?
· Watter kliënte teiken ons en wat is hul behoeftes?
· Hoekom bestaan hierdie onderneming?
By die beantwoording van hierdie vrae sal 'n missiestelling duidelikheid aan alle belanghebbendes verskaf oor:
- Die produkte en dienste wat die organisasie lewer
- die geïdentifiseerde behoeftes van kliënte en hoe om aan daardie behoeftes te voldoen
- Die markte waarop ondernemings fokus
- Die ondernemings se eie identiteit
Hoekom n missieverklaring
• Die noodsaaklikheid van ’n missieverklaring
‒ 'n Missieverklaring oorbrug gapings tussen bestuur en personeel,
‒ 'n Missieverklaring bevorder eenvormige gedrag, houdings en algemene oriëntering tot daaglikse werksaamhede,
‒ 'n Missieverklaring is belyn met bestuursbesluitneming,
‒ 'n Missieverklaring bevorder besluitneming oor hulpbrontoekenning vir doelwitbereiking, en
‒ 'n Missieverklaring bevorder 'n verenigde organisatoriese kultuur.
Vereistes vir n goeie missieverklaring
• Inspirerend
• Eenvoudige taalgebruik en verstaanbaar
• Reflekteer 'n onderneming se mededingende voordeel
• Buigsaam
• Breedte en fokus is eweredig in die voorbereiding van 'n missieverklaring vermeng- Moet nie vaag wees nie
• Realisties en bereikbaar
Ontwikkeling van n missieverklaring
Pearce en Robinson 2009
Alternatiewe benadering
Kern waardes
Dit is:
• Hoe ons optree terwyl ons werk.
Voorbeeld: -(1 Woord)
• Integriteit
• Innovasie
• Respek
• Kliëntgerigtheid.
Die apatiese siening teenoor die identifisering en publisering van kernwaardes
Oneffektiewe kommunikasie na die mense wat die waardes moet integreer
▪ Skynbare irrelevantheid van die kernwaardes vir daaglikse operasionele aktiwiteite
▪ Gebrekkige belyning van die waardes met die visie en missie van die onderneming
▪ Onpraktiese en hoogdrawende taalgebruik wat die waardes beskryf
Belangrikheid van kernwaardes
‒ beïnvloed gedrag en houdings,
‒ is essensieel tot die strukturele kern,
‒ word geprioritiseer,
‒ is konsekwent,
Voorbereiding van kernwaarde verklarings
▪ Inkoop van topbestuur
▪ Duidelike onderskeid tussen organisatoriese en persoonlike waardes
▪ Buigsaam (daar is nie pertinente 'reg' of 'verkeerde' waardes nie)
▪ Dag-tot-dag-riglyne vir behoorlike organisatoriese gedrag
Kernwaarde proses
Ontwikkeling van aanvanklike konsep deur topbestuur
Evaluering en verwerking van aanvanklike konsep deur middelvlakbestuur
Evaluering en verwerking van hersiene lys se praktiewe relevantheid deur laervlakbestuur
Evaluering, integrering en prioritisering van uitgebreide lys deur topbestuur om finale verklaring van kernwaardes op te stel
belangrikheid van interne analise
help verstaan:
Wat hy kan doen en nie kan doen nie
Watter hulpbronne en bates hy het
belangrik omdat:
die visie en missie van die organisasie te bereik
strategieë te kies en te implementeer
seker te maak dat die strategie pas by die interne vermoë van die onderneming
Interne analise vir effektiewe strategie ontwikkeling
Tasbaar
nie tasbaar
organisatoriese vermoens
vermoens
Die kapasiteit van hulpbronne om aktiwiteite geïntegreerd uit te voer.
Organisatoriese strategiese vermoens
Die komplekse netwerk van prosesse en vaardighede wat bepaal hoe goed ’n onderneming funksioneer
Kernbevoegdheid
’n Vermoë:
wat beter is as die gemiddelde onderneming
wat net deur daardie onderneming besit word
Dinamise vermoens
Die onderneming se vermoë om sy vermoëns aan te pas en te ontwikkel in ’n veranderende omgewing.
Kenmerkende vermoens
Wanneer kernbevoegdhede ontwikkel word tot ’n sterk mededingende voordeel
Funksionele benadering def
elke funksionele area van die onderneming word geëvalueer
Funksionele benadering doel
om probleme, sterkpunte en swakpunte in elke afdeling te identifiseer
Makro omgewing
politiese dimensie
ekonomiese dimensie
sosiale dimensie
Tegnologiese dimensie
Ekologiese dimensie
Politiese dimensie
Regering beïnvloed besighede deur:
Wette en regulasies
Subsidies en beleid
Besighede probeer ook die regering beïnvloed
Groot invloed op ekonomie en samelewing
👉 Onthou: Regering = reëls + geleenthede
Ekonomiese dimensie
Faktore soos:
Inflasie
Rentekoerse
Resessies
Beïnvloed:
Verbruikers se besteding
Vraag na produkte
👉 Voorbeeld: As pryse styg → mense koop minder
👉 Onthou: Ekonomie bepaal koopkrag
Sosiale dimensie
Gaan oor:
Waardes
Kultuur
Demografie
Veranderinge skep:
Geleenthede
Bedreigings
👉 Onthou: Wat mense glo en hoe hulle leef, bepaal wat hulle koop
Tegnologiese dimensie
Nuwe:
Produkte
Prosesse
Innovasie
Vinnige verandering → groot risiko én geleentheid
👉 Onthou: Tegnologie = aanpas of agterbly
Ekologiese dimensie
Fokus op:
Natuurlike hulpbronne
Besoedeling
Klimaatsverandering
Organisasies moet volhoubaar werk
👉 Onthou: Omgewing = hulpbronne + verantwoordelikheid
Porter se 5 kragte
bedreiging van nuwe toetreders
Onderhandelingsmag van verskaffers
Kompetisie onder mededingende organisasies
Bedreiging van subsituut produkte
Bedingingsmag van kopers
TWEE FAKTORE BEÏNVLOED OF NUWE ORGANISASIES 'N BEDRYF SAL BETREE.
hindernisse vir toegang
verwagte vergeldiging
Voorbeelde van toegangshindernisse is soos volg:
skaalvoordele
produkdifferensiasie
kapitaalvereistes
skakelkoste
toegang tot verspreidings kanale
koste nadele onafhanklikheid van skaal
regeringsbeleid
Verwagte vergelding
as jy teen iets skop
· Organisasies wat 'n nuwe mark betree, moet in gedagte hou dat bestaande organisasies in die bedryf dalk wraak kan neem.
· As bestaande organisasies vinnig en kragtig kan vergeld, word die waarskynlikheid van nuwe organisasies wat toetree, verminder.
· Heftige vergelding kan verwag word wanneer die bestaande organisasie 'n groot aandeel in die bedryf het en aansienlike hulpbronne het, veral wanneer die bedryfsgroei laag of ingeperk is en daar eintlik geen plek vir 'n ander mededinger is nie.
Die vraag kan dus gevra word:
- Hoe sal dit vir 'n nuwe organisasie moontlik wees om tot die industrie toe te tree?
- Een moontlike manier is om marksegmente op te spoor wat nie voldoende deur bestaande organisasies bedien word nie.
- Dit sal vermy om op die tone van bestaande organisasies te trap en sodoende vergelding van hulle te waag.
SLEUTELFAKTORE VIR SUKSES IN DIE BEDRYF
• Faktore in bedryf wat bydra tot die onderneming en sy mededinger se sukses.
2 Belangrike vrae:
• Wat wil ons kliente hê?
• Wat moet ons doen om sterk kompetisie teen te staan?
Belangrike elemente:
• Moet die sleutelsuksesfaktore in bedryf kan identifiseer
• Moet seker maak hul het die kenmerkende bevoegdhede en vermoëns wat sal lei daartoe dat hul mededingende voordeel sal kry
• Hul moet die bereidwilligheid en vermoë het om die bevoegdhede en vermoëns te gebruik om sleutelsuksesfaktore te bereik en sodoende die behoeftes van hul kliente te bevredig asook verras.
interne risikos
Kom van BINNE die organisasie
Kan beheer word
👉 Voorbeeld:
Menslike foute
Stelselprobleme
Eksterne risikos
Kom van BUITE die organisasie
Moeilik om te beheer
👉 Voorbeeld:
Ekonomie
Mededingers
Wetgewing
Hooftiepe organisatoriese risikos
strategiese risiko
nakomingsrisiko
operasionele risiko
finansiele risiko
reputasie risik
strategiese risiko
ekstern
Strategie werk nie meer nie
👉 Redes:
Tegnologie verander
Nuwe mededingers
Nakomingsrisiko
ekstern
Oortree wette/regulasies
👉 Gevolg:
Boetes / sluiting
operasionele risikos
intern
Foute in daaglikse werk
👉 Voorbeeld:
Tegniese fout
Menslike fout
finansiele risiko
intern + ekstern
Geldverliese / swak kontantvloei
reputasierisiko
ekstern
Slegte beeld by publiek
👉 Groot impak (veral sosiale media)
Konsep van risiko
risiko aptyt
risiko toleransie
identifisering en assesering van risiko
Risikobestuur proses *bruinkaart
identifiseer risiko
analiseer risiko
evalueer risiko
reageer op risiko
monitor risiko en hersien uitkomste
Reaksie tot risiko
vermyding
oordrag
versagting
diversifikasie
aanvaarding
Korporatiewe bestuur
Hoe ’n organisasie beheer en bestuur word
Fokus:
Etiese leierskap
Aanspreeklikheid
Prestasie
👉 Volgens King IV:
Doel = etiek + goeie prestasie + beheer
Belanghebbendes
Regering
eienaars en aandeelhouers
beheerliggaam
bestuur
werknemers
regering
ekstern
skep wetlike omgewing
eienaars en aandeelhouers
intern
hoof risiko draer
beheerliggaam
intern
primer aanspreeklikheid vir bestuur en prestasie van maatskappy
bestuur
intern
oefen bestuursbeheer uit oor die hele besigheid
Werknemers
intern
moet etiese gedrag uitoefen binne maatskappy
Die prinsipaal-agent-probleem
Eienaars (principals) ≠ Bestuurders (agents)
👉 Probleem:
Bestuurders werk soms in hul eie belang
👉 Gevolg:
Konflik oor besluite
Strategie en korporatiewe bestuur
Belangrike verandering:
Nie net wins nie
👉 Nou ook:
Volhoubaarheid
Etiese gedrag
Belanghebber - inklusiewe benadering
Besluite moet ALLE belanghebbendes oorweeg
Implimentering van besigheidstrategie
▪ Korporatiewe bestuur beïnvloed eerstens die strategiese rigting van 'n organisasie in die vorm van doelwitte wat fokus op meer as net die maksimalisering van aandeelhouerswelvaart.
▪ Wanneer die aksieplan om hierdie doelwitte te bereik oorweeg word, beïnvloed korporatiewe bestuur weer die verskillende opsies tot die beskikking van 'n organisasie.
▪ Dit is te wyte aan die feit dat sekere bestuursbeginsels (in die King IV-verslag) in ag geneem moet word wanneer die verskillende benaderings tot die bereiking van 'n organisasie se doelwitte oorweeg word.
Strategiese beheer
Monitor of strategie werk
Pas aan indien nodig
Onvoorspelbare omgewings
VUCA
TUNA
VUCA
Volatile
Uncertain
Complex
Ambiguous
TUNA
Turbulence
Uncertaintu
Novelty
Ambiguity
• Vyf stappe is nodig om die kousale/oorsaaklikheid struktuur in die omgewingskandering proses te bepaal:
1. Belangrike kwessies en kwessies moet gespesifiseer word.
2. Tendense moet oortyd geïdentifiseer word om sleutelveranderlikes te konseptualiseer.
3. Moontlike tendens-breuke moet deur moet deur monitering tendense geïdentifiseer word.
4. ’n Relevante struktuur vir die onderneming moet geskep word.
5. Die struktuur word die basis waarop vooruitskattings tegnieke gebou word.
Scenario def
• Scenario’s kan gedefinieer word as ʼn moontlike toekoms, gevisualiseer as stories van die toekoms.
WANNEER OM SCENARIO’S TE GEBRUIK? -NB
• Indien die onderneming ʼn algemene visie of raamwerk wil ontwikkel sonder om diversiteit te onderdruk.
• As onsekerheid in die ondernemings baie hoog is.
• As die ondernemings te veel onaangename of duur verrassings in die verlede gehad het.
• Om die kreatiwiteit vermoë van die onderneming te verhoog.
• As die kwaliteit van strategiese denkwyse in die ondernemings verbeter moet word.
Scenario ontwikkeling
scenario insette
Scenario voorbereiding
Scenario verkenning
Scenario ontwikkeling
Scenario implementering
Scenario assesering
Scenario insette
defineer belangheberbehoeftes
formuleer probleemstelling
bepaal organisatoeriese kultuur
Scenario voorbereiding
Artikuleer doel
Defineer omvang en tydsraamwerk
Bou scenario span
Genereer verwagte uitkomste
konstrueer projekvoorstel
Scenario verkenning
eksterne analise
PESTEL
SWOT
Delphi tegniek
Scenario ontwikkeling
Dinkskrum oor kwessies
Prioritiseer volgens impak
Prioritiseer volgens onsekerheid
Ontwikkel scenario logika
Defineer, plot en gee titel
skryf scenario narratief
Scenario implementering
Oorspronklike vraag
toetsteorie
kommunikasie strategie
Scenario assesering
hersien doel
bevredigende uitkomste
verdere navorsing
finansiele implikasies
Watter tipe scenario moet ontwikkel word
Ondersoekend
Normatief
Hoeveel scenario’s moet ontwikkel word?
• 2, 3 of 4
Hoe moet scenario’s benoem word?
• Optimisties/pessimistiese benadering
• Tematiese benadering
• Ander benadering
Die eienskappe van swak gekonstrueerde scenario's is soos volg:
• In swak ontwerpte scenario's is die belangrikste aannames wat oor die organisatoriese omgewing gemaak is, nie omvattend deur die scenario-span geëvalueer nie.
• Indien nie genoeg kundigheid gebruik is nie, veral wanneer eksterne fasiliteerders gebruik is, is die gehalte van die scenario's substandaard.
• In swak ontwerpte scenario's is daar 'n gebrek aan kreatiwiteit en verbeelding in die scenario-proses.
Wat is 'n goeie scenario?
besluitnemingsmag
geloofwaardigheid
alternatiewe
konsekwentheid
differensiasie
onthoubaarheid
uitdaging
Probleemoplossing
Mededingendheid
Scenario ontwikkeling in SA
2 scenario ontwerp
3 scenario ontwerp
4 scenario ontwerp
Wat is strategie?
Definisie:
STRATEGIESE DOELWITTE
Hoekom is dit belangrik?
Dit:
vervang doellose besluitneming met doelgerigte besluitneming
gee maatstawwe om prestasie te meet
wys waaraan bestuur hulself verbind.
strategiese voordele:
1. Hulle vervang doellose swerf met doelgerigte strategiese besluitneming.
2. Hulle verskaf 'n stel maatstawwe vir die evaluering van die organisasie se prestasie.
TIPES STRATEGIESE DOELWITTE ***
1. Winsgewendheid
2. Produktiwiteit
3. Mededingende posisie
4. Menslike hulpbronne
5. Tegnologiese leierskap
6. Openbare verantwoordelikheid
VEREISTES VIR GOEIE STRATEGIESE DOELWITTE
SMART:
Hulle moet aanvaarbaar en verstaanbaar wees:
Hulle moet buigsaam wees:
Hulle moet meetbaar wees:
Hulle moet haalbaar wees:
Hulle moet motiverend wees:
Dit moet kompetisie in ag neem: