1/36
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
|---|
No study sessions yet.
baroktydperk
“barok” kom van portugees barroco (gebroke/ongelyke perel). dit verwys na westerse kunsmusiek van 1600-1750, gekenmerk deur passie, uitbindigheid en soms dekadensie
barok:harmonie
-besyferde bas
-ryk harmonie en vinnige harmoniese ritme
-dramatiese harmonie en dissonant een mineurtoonsoorte
barok:atmosfeer
-een emosie
-spesifieke ritmes en melodiese patroon word geassosieer met spesifieke emosies
barok:toonduur(ritme)
-ritmiese patrone word herhaal
-een kern emosie
-sterk polsslag
-spraaksang gefokus
barok:toonhoogte
-melodies konstant herhaal
-melodie was lank
-melodiee was baie versier
-harmonie was hoogs ingewikleld
barok:dinamiek
-terras dinamiek
-geen geleidelike crescendos of diminuendos nie
barok:basso continue
-die baslym 2 instrument partye bestaan
-basinstrumente is tjello of fagot -klawerbordinstrument klawesimbel of orrel
barok:tekstuur
-oorweggend polifonies
-nabootsing tussen verskillende partye
-sopraan- en baslyn die belangrikste
barok:timbre
-klawesimbel, orkes(klein),
-basso continue=klawesimbel,tjello,fagot
-strykers=1ste viool,2de viool,altviool
-kan bygelas=fluite,hobo,tromboon
barok:struktuur
-tweeledige of n drieledige vormstruktuur
-kontrasterende stukke
barok:genres
-concerto grosso
-suite
-prelude en fuga
barok:oratorium
-toneelstuk wat bestaan uit sang en begeleiding maar sonder dekor, kostums, grimering, aksie
barok:kantante
-vokale komposisie het n koor en solis met instrumentale begeleiding
barok:mis
-bybelse vokale komposisie bestaan uit toonsettings van spesifieke afleidings uit die liturgie vir nagmaaldiens
barok:concerto grosso
-klein groep soliste teenoor n groot groep speel
barok:suite
-instrumentale musiek word beinvloed deur danstipes
barok:prelude en fuga
-fuga is polifoniese komposisie gebasseer op hooftema
klassiek:atmosfeer
-wissel in emosies
-skielike of geleidelike verandering wees
klassiek:toonduur(ritme)
-ritme buigsaam
-onvoorspelbaaren interessant
-kern is balans
klassiek:toonhoogte
-melodiee is prominentste en maklikste om te onthou
-het altyd n volkswysie of populere geur
-ander wysies leen nie
-gebalanseer en simmetries
-twee frases dieselfde lengte
klassiek:dinamiek
-komponiste om n wyer spektrum van emosies ten toon te stel
-instrumente wat geleidelik harder en sagter kan gaan
-klawesimbel
klassiek:basso continue
-oorbodig en onnodig
-besyferde bas ok geeindig
-komponiste het veral klaviermusiek vir amateurs begin gekomponeer
klassiek:tekstuur
-klassiek was meestal homfonies
-stuk polifoniese tekstuur iewers inwerk
-mits dit die emosies help uitdruk
klassiek:timbre
-basso continue=klawesimbel,tjello,fagot
-strykers=1ste viool,2de viool,altviool
-kan bygelas=fluite,hobo,tromboon
klassiek:struktuur
-klassieke simfoniee en strykkwarrette
-sonatevorm verwys na n spesifieke vorm wat net een beweging duur
klassiek:simfonie
-n grootskaalse werk vir orkes in verskeie bewegings
-tempo+karakter van elke beweging verskil
klassiek:J Haydn
-werkskontrak was as n bekwame dienskneg van n ryk aristokratiese familie
-musiek gekomponeer vir die prins van esterhazy vir 30 jaar
-het verrassings simfonie en afskeidsimfonie
klassiek:W Mozart=towerfluit
-nie n kneg nie
-nie een vir reels en outoriteit nie
-vryskutmusikant en komponis naam gemaak
-spandabelrige leefstyl
klassiek:L van Beethoven
-beter gevaar as n vryskutkomponis
-teikenmark geraak
-persoonlikheid en lewenstyl was baie meer toeganklik as mozart
klassiek:sonate
-musiek wat vir 1 of 2 instrumente geskryf is
-kan ui 2/3/4 bewegings bestaan
-meerderheid dieselfde as simfonie
klassiek:kamermusiek
-musiek wat vir n ensemble van 2-9 lede geskryf is en vir klein
-intieme byeenkomste gebruik word
klassiek:concerto
-n werk vir n solis met orkesbegeleiding
-grootskaalse werk
-cadenza
klassiek:werke gelyk
-strykers=1ste viole,2de viole, altviole, tjellos, kontrabas
-houtblasers=2 fluite, 2 hobos, 2 klarinette, 2 fagotte
-koperblasers=2 franse horings, 2 trompette
-perkussie=2 timpanis
barok:GF Handel
-messias gemaak (oratorium)
-deel 1=for unto us a child is born
-deel 2=hallelujah koor
-deel 3=amen koorgedeelte
barok:JS Bach
-mis gedoen
-mis in Bmineur
-liturgie vir nagmaaldiens
-prelude en fuga in Dmineur
-kantates
barok:A Vivaldi
-die vier seisoene geskryf
klassiek:L van Beethoven
-simfonie nr 5
-sonata pathetique nr 8