1/12
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
musiekteater
dramatiese werk wat musiek, drama, dans, kostuums en dekor bevat
libretto
die teks van n opera
resitatief
die namaak van spraak in n opera, in sangstem op dieselfde noot
melisma
meer as een noot per lettergreep
musiekteater : engeland
-vroee 1700 (vb the beggars opera,john gay)
-bekendste werk is soos the mikado
-bekende komponis andrew lloyd webber soos cats en the phantom of the opera
musiekteater : amerika
-w s gilbert en arthur sullivan bekende komponiste
-my fair lady goeie film van die land
-bekendste vb is west side story(leonard bernstein en stephan sondheim)
musiekteater : suid afrika
-1970 eie musiekblyspele begin skryf
-bekendste king kong 1959 in joburg
-geskryf deur todd matshikiza en lirieke deur pat williams
-david kramer en taliep pietersen het district six:the musical geskryf
my fair lady
-1956 op broadway, gebaseer op pygmalion (george bernard shaw)
-komponis fredrick loewe en liriekskrywer alan jay lerner
-verhaal handel oor klasverskille, gedrag en verhoudings
my fair lady : karakters
-bekende liedjies:
~”i could have danced all night”-eliza
~”wouldnt it be lovely”-eliza doolittle
~”the rain in spain”-eliza, higgins en pickering
musiekblyspele : metallica
-amerikaanse heavy metal-groep
-groep volgorde:
james hatfield
lars ulrich
kirk hammer
robert trujillo
-eienskappe van hulle musiek:
vinnige tempo
harde en aggresiewe tempo
klankversterking en distorsie
-bekende liedjies:
ride the lightning (1984)
master of puppets (1986)
operas
-musiek belangrikste
-sing sonder mikrofone
-klassiek
-moeiliker om te sing
-area:baie hoog/baie laag
blyspele
-musiek nie belangrikste nie
-gebruik mikrofone
-modern
-makliker om te sing
-area:nie te groot nie
musiekblyspele
musiekteaterwerke war n storie deur liedjies, musiek en dialoog vertel word