Briefie aan Madiba

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/30

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

31 Terms

1
New cards

Hkm is die titel openbarend

Dit wys die inhoud

2
New cards

Hkm sluit R1 aan by die titel

Begin soos n vriendskaplike brief

3
New cards

Hkm is R1 ironies

Mens verwag informele aanspreekvorm maar informele taal dui op spreker se bewondering

4
New cards

R2 - beeldspraak

Vergelykig

Spreker vergelyk haar briefie met 1 van baie

5
New cards

Hkm is R3 ironies

Dat iemand wat nog nooit die president ontmoet het nie n vriendskaplike brief skryf

6
New cards

Beeldspraak in “Groet”

Eufemisme v sterf

7
New cards

Wat beklemtoon die oe-assonansie

Die teenstelling vd begin tot die einde

8
New cards

Beeldspraak in R5 “Boeie”

Sinecdogee - Dui op NM se 27 jaar tronkstraf

Die spreker kry hom jammer en wens sy kan die straf dra

9
New cards

Waarna verwys merke in R6-7

Ouderdom en swaarkry

10
New cards

Vr -alliterasie in R6

Beklemtoon waarvoor hy bang is en nie antwoorde het nie

11
New cards

Noem 2 sinonieme in R6-7 en beeldpraak wat dit vorm

“oppas en bewaar”

Pleonasme = beklemtoon hoe kosbaar dit vd spreker is

12
New cards

Verduidelik R8

Sy belowe hoe sy dit sal bewaar en aan haar nageslagte oor te dra

13
New cards

Wat beklemtoon die herhaling in R9

Beklemtoon die spreker se liefde en bewondering v Madiba

14
New cards

Wat noem mens iemand wat lief v hul land en mense is

patriot

15
New cards

Wat noem mens die herhaling v “en” en wat beklemtoon dit

Polisindeton

Beklemtoon elke rede afsonderlik

16
New cards

Hkm is die elisie gepas in R10-11

Dit pas bd ritme en kan gesing word

17
New cards

Hkm is r10-11 ironies

Sy wil v hom gaan kuier maar mens kan slegs gaan per afspraak

18
New cards

Wat beklemtoon d alliterasie in R12

Sy wil oor onbelangrike goed gesels

19
New cards

Ironie in r13

Hy is reeds 90 en sy droom is reeds bewaarheid - president en bevry uit die tronk

20
New cards

Letterlike en Figuurlike betekenis v R 14

L = 27 jaar se tronkstraf v Suid Afrikaaners se vryheid

F = Opoffering v ander mense Al was hy n belangrike persoon was hy nederig

21
New cards

R15 letterlik en figuurlik vd wereld

L= Al die mense in die wereld

F = Almal wat wil hoor

22
New cards

Wat beklemtoon w alliterasie in R15

Hoe ver en wyd NM se boodskap oorgedra sal word

23
New cards

Waarop dui ambag

Dui op eienskap hoe NM die land regeer het as n gewone mens

24
New cards

Beeldspraak in koning R18

Hiperbool = hy het met sy leierskap koningskap sy volk geleer

25
New cards

Verduidelik R19

Spreker wil dieselfde doen wat Nm v sy land gedoen het

26
New cards

Hkm is herhaling v r21-14 gepas

Refryn = gedig is n lied wat belangrike dele herhaal

27
New cards

Wat noem mens die slot as dit n herhaling is vd 1ste strofe

Sikliese slot

28
New cards

Tema

Bewondering v NM

29
New cards

Boodskap

Leser word gedwing om te dink aan NM se eienskappe en hom te respekteer

30
New cards

Toon

Informeel ernstig

31
New cards

Stemming

Liefdevol