GH

Hoofstuk 2

Klassifikasie van rekeninge

  • Kapitaal - Bydrae deur eienaar gestort

  • Onttrekkings - Bedrae deur eienaar onttrek

  • Inkomste en uitgawes

    • Nominale rekeninge

Formaat van algemene grootboek

Naam van entiteit

DT

Algemene Grootboek

KT

Datum

Besonderhede

Bedrag

Datum

Besonderhede

Bedrag

01/01/200X

 

 

01/01/200X

 

 

 

 

 

 

 

 

  • Transaksies word in kronologiese volgorde aangeteken

Debiet- en kredietprosedure

  • Rekening gedebiteer (debietinskrywing) wanneer ‘n inskrywing aan die linker kant is en word gekrediteer (krediteerinskrywing) wanneer ‘n inskrywing aan die regter kant is

  • Die totaal van die bedrae aan die debietkant die totaal van die bedrae aan die kredietkant oorskry - Debietsaldo (Geldige banksaldo)

  • Die totaal van die bedrae aan die krediet kant die totaal van die bedrae aan die debietkant oorskryf - Kredietslado (Oortrokke banksaldo)

Die dualiteitsbegrip

  • Dubbelinskrywing

    • Een rekening gedebiteer

    • Ander een gekrediteer

  • Die fiansiële posisie van ‘n entiteit in terme van die rekeningkundige vergelyking

  • E=B-L

  • B=E+L

Die rekeningkundige proses