Woorde om te gebruik vir visuele geletterdheid: /

By Emmanuel Ajayi:

Liggaamstaal (Body Language)

Afrikaans

English

Arms gekruis

Arms crossed

Kop geknik

Nodding head

Skouers opgehaal

Shrugged shoulders

Hande in die sakke

Hands in pockets

Kop in die hande

Head in hands

Regop gestaan

Standing upright

Vuis gebal

Clenched fists

Agteroor geleun

Leaning back

Na vore gebuig

Leaning forward

* This is great for analyzing comic strips, cartoons and advertisements with people.

Gesigsuitdrukkings (Facial Expressions)

Afrikaans

English

Breë glimlag

Broad smile

Frons

Frown

Trane in die oë

Tears in the eyes

Oë groot oop

Eyes wide open

Mond oophang

Mouth hanging open

Wange rooi gebloos

Cheeks flushed

Tande gekners

Clenched teeth

Lippe opmekaar gedruk

Lips pressed together

*This can also be used for the same visual literacy. (Specifically for the face)

Algemene Uitdrukkings om Emosie uit te spreek (Common Phrases to Express Emotion)

Afrikaans

English

Dit is bokant my vuurmaakplek.

That is above my ability.

Ek is in my noppies!

I am over the moon.

My bloed kook!

He is fuming.

Ek het ‘n knop in my keel.

I have a lump in my throat.

Sy hart is in skerwe.

He is heartbroken.

Ek is in ‘n slegte bui.

I am in a bad mood.

Sy het ‘n swaar hart.

She has a heavy heart.

Dit gee my koue rillings.

It gives me chills.

Ek kan nie meer wag nie!

I can't wait anymore!

Kort van draad

Short tempered

Sy hartjie is klein.

He cries easily.

Tou opgooi

Give up.

*Extra things to learn if you want to be more detailed. :)