wiskunde opgesom
Les 1: Teorie
Grondtal: Die basiese getal (bv. x).
Eksponent: Die mag waartoe die grondtal verhef word (bv. m).
Mag: Grondtal en eksponent saam.
Voorbeeld: .
Les 2: Vermenigvuldiging
Algemene wet: . Dieselfde grondtalle, tel eksponente by.
Voorbeelde: , .
As daar geen eksponent is nie, is die eksponent altyd 1.
Les 3: Deling
Algemene wet: .
Wanneer dieselfde grondtalle gedeel word, word die eksponente afgetrek.
Voorbeelde: , .
Les 4: Tot die Mag Nul
Algemene wet: . Enige grondtal tot die mag nul is 1, behalwe .
Voorbeelde: , .
Les 5: Negatiewe Eksponente
Algemene wet: .
Negatiewe eksponente moet positief geskryf word.
Voorbeelde: .
Skuif basis en eksponent na teller of noemer om die eksponent positief te maak.
Les 6: Verheffing tot die Mag
Algemene wet: .
Eksponent buite hakie word vermenigvuldig met eksponent binne hakie.
Voorbeelde: , .
Les 7: Berekening met Negatiewe Grondtalle
.
.
.
.
Les 8: Wetenskaplike Notasie
Druk groot/klein getalle kompak uit.
Standaardvorm: (Getal tussen 1 en 10) ×
Positiewe eksponent → Getalle groter as 1.
Negatiewe eksponent → Desimale getalle.
Voorbeelde: , .
Les 9: Algebraïese Uitdrukkings
Bevat getalle, veranderlikes en bewerkingstekens.
Terminologie:
Konstante: Slegs 'n getal.
Veranderlike: Alfabetletter wat 'n getal verteenwoordig.
Koëffisiënt: Getal waarmee die veranderlike vermenigvuldig word.
Gelyksoortige terme: Dieselfde veranderlikes met dieselfde eksponente.
Monom, Binoom, Trinoom: 1, 2, 3 terme.
Polinoom: Meer as 1 term.
Eksponente moet heelgetalle wees wat nie negatief is nie.
Geen veranderlike in die noemer.
Reëls:
Getal voor veranderlike.
Veranderlikes in alfabetiese volgorde.
(1 is onsigbaar).
Maalteken kan vervang word met 'n kolletjie of hakies.
Graad van 'n uitdrukking: Hoogste eksponent van 'n veranderlike.