Wiskunde Geletterdheid: Finansies en Breuk Manipulasie van Breuke
Enkelvoudige Rente
Formule:
= Eindbedrag
= Beginbedrag
= Rentekoers ( rac{ ext{est}}{100})
= Tydperk (jare)
Voorbeelde: Bereken rente oor 4 jaar () en 10 jaar ().
Huurkoop
Huurkoop is 'n metode om duur items aan te koop en die skuld oor tyd af te betaal.
Item word maandeliks in kleiner paaiemente afbetaal.
Gewoonlik duurder as kontantkopie.
Deposito: 'n Deposito word aan die begin betaal, die oorblywende bedrag is die maandelikse afbetaling.
Manipulasie van Breuke
Gewone na Onegte Breuke
Vermenigvuldig die heelgetal met die noemer, tel die teller by.
Voorbeeld:
Onegte na Gewone Breuke
Deel die teller deur die noemer, skryf die res as nuwe teller.
Voorbeeld:
Vereenvoudiging
Deel teller en noemer met die grootste gemeenskaplike faktor.
Voorbeeld:
as 'n Persentasie
Vermenigvuldig teller en noemer sodat die noemer is.
Voorbeeld: rac{4}{5} = 80 ext{%}
Bewerkinge met Breuke
Optelling/Aftrekking
Noemers moet dieselfde wees.
Vermenigvuldiging
Deling
Gebruik "Flip en Maal" metode.
Formule:
Gemengde Bewerkinge
Goue Reël
Herlei alle gemengde getalle na onegte breuke voor berekeninge.
Volgorde van Bewerking
Hakies
Magte/Wortels