FAL

Styl, Steil, Rys

  • styl

  • steil

  • rys

  • reis

  • lei

  • ly

  • ys

  • eis

  • stad

  • stat

  • haal

  • hael

  • vonds

  • fonds

  • wei

  • wy

L. AFKORTINGS

  • rus in vrede - r.i.v.

  • ten opsigte van - t.o.v.

  • professor - prof.

  • televisie - TV

  • Répondez s'il vous plaît - RSVP

  • uitbreiding - uitbr.

  • Suid-Afrika - S.A.

  • November - Nov.

  • sekonde - sek.

  • Dinsdag - Dins.

  • September - Sept.

  • Saterdag - Sat.

  • selfstandige naamwoord - s.nw.

  • Woensdag - Woens.

  • straat - str.

  • Januarie - Jan.

  • temperatuur - temp.

  • Zoeloe/Zulu - Zoel.

EENHEID 4: LANDE EN STEDE VAN DIE WÊRELD

A. ALGEMENE KENNIS

  • Vul name van lande wat met 'n A begin in.

B. GESPREKVOERING – Luister en praat

  • Onderwerpe vir gesprek:

    • Reis oorsee: Vertel van 'n reis oorsee.

    • Gesin se vakansieplanne: Wat is die planne vir die volgende vakansie?

    • Vlieg: Het jy al ooit in 'n vliegtuig gevlieg?

    • Slegste vakansie: Wat was jou slegste vakansie en hoekom?

    • Bootreis: Was jy al op 'n bootreis?

    • Aanbevelings vir toeriste: Waarheen sal jy toeriste aanbeveel om te gaan in Suid-Afrika?

    • Oorsee bly en werk: Sal jy eendag oorsee wil gaan bly en werk?

    • Bekende besienswaardigheid: Beskryf 'n bekende besienswaardigheid wat jy al besoek het.

Vrae oor 'n Besienswaardigheid

  • Hoe hoog is bogenoemde standbeeld, voetstuk ingesluit?

  • Waar is die Sugerloafberg geleë?

  • Hoe bereik jy hierdie besienswaardigheid?

  • Voltooi die sin: 'n Panoramiese uitsig beteken…

  • Watter sport is baie gewild in Brasilië?

  • Watter woord beteken dieselfde as krotbuurt? (Favelas)

  • Is dit veilig om die favelas alleen te besoek? (Onwaar)

  • Hoekom is die Lapatrappe so gewild?

  • Hoekom het Escadaria Selarón hierdie trappe begin teël?

D. TAALSTRUKTURE

Trappe van Vergelyking

STELLENDE TRAP

VERGROTENDE TRAP

OORTREFFENDE TRAP

bekend

bekender

bekendste

hoog

hoër

hoogste

pragtig

mooier

pragtigste

groot

groter

grootste

wyd

wyer

wydste

veilig

veiliger

veiligste

Enkelvoud, Meervoud en Verkleiningsvorm

ENKELVOUD

MEERVOUD

VERKLEININGSVORM

vakansie

vakansies

vakansietjie

ding

dinge

dingetjie

strand

strande

strandjie

besienswaardigheid

besienswaardighede

besienswaardigheidjie

arm

arms

armpie

verversing

verversings

verversinkie

gehuggie

gehuggies

gehuggietjie

kunstenaar

kunstenaars

kunstenaartjie

trap

trappe

trappie

projek

projekte

projekkie

teël

teëls

teëltjie

stad

stede

stadjie

afstand

afstande

afstandjie

vlootmuseum

vlootmuseums

vlootmuseumpie

standbeeld

standbeelde

standbeeldjie

voetstuk

voetstukke

voetstukkie

uitsig

uitsigte

uitsiggie

piek

pieke

piekie

mond

monde

mondjie

hawe

hawens

hawetjie

restaurant

restaurante

restaurantjie

toernooi

toernooie

toernooitjie

toer

toere

toertjie

Gedig Vrae

  • Haal die versreël aan wat vir jou sê dat die spreker mooi na alles om hom/haar kyk.

  • Gee jou eie twee voorbeelde van besienswaardighede wat jy oorsee sal wil sien/besoek.

  • Waarom besoek mense museums?

  • Op watter vasteland is die Amasonereënwoud? (Suid-Amerika)

  • In watter land is die Colosseum? (Italië)

  • Wat doen die meeste toeriste in die Bahamas?

  • Watter aktiwiteit wil die spreker in Alaska beoefen? (Ski)

  • Het die spreker al oorsee gereis? Motiveer jou antwoord deur 'n versreël aan te haal.

  • Watter droom gaan die spreker nooit opgee nie.

  • Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?

  • Wat is die tema van die gedig?

WOORDSTRUKTURE

  • Kleinste lande in die wêreld:

    1. (Ken/weet) jy watter lande die kleinste in die wêreld is? - Weet

    2. Vatikaanstad: Hierdie klein land het maar 'n bevolking van (ongeveer) - byvoorbeeld

    3. Dit is die (hoof + kwartier) van die Rooms Katolieke. - hoofkwartier