Bates is ekonomiese hulpbronne wat deur die entiteit beheer word en wat die potensiaal het om vir die entiteit ekonomiese voordele voort te bring
Bates met ‘n langverwagte nutsduur
Bates wat aangekoop is met die doel om dit nie weer gou te verkoop nie en waarmee ons nie handel dryf nie
Voorbeelde
Grond en geboue
Kantoortoerusting
Voertuie
Meubels
Rekenaartoerusting
Masjinerie
Formule:
Formule:
Depresiasie per jaar = Drabedrag x vaste koers
Waardevermindering bedrag: Jaar 1 = Koste x vaste koers
Waardevermindering bedrag: Jaar 2 = Drabedrag van jaar 1 x vaste koers
Waardevermindering bedrag: Jaar 3 = Drabedrag van jaar 2 x vaste koers
In jaar 2 word die depresiasiebedrag van jaar 1 afgetrek van die kosprys
Depresiasie afgeskryf word selgs vir die gedeelte van die jaar wat die bate beskikbaar was vir gebruik
Bate vir volle jaar gebruik was
Bedrag x 12 (Maande)
Bate gedurende die jaar gekoop, verkry of verkoop is
Bedrag x n/12 (N - Maande)
Niebedryfsbates kan met die verloop van tyd verouder of uitgedien raak en kan dan van die bates ontslae raak (verkoop), skrap of in ruil
Realiseringsrekening
Wanneer ‘n entiteit wins maak is dit raadsaam om die surplus geld by ‘n finansiële instelling te belê om sodoende meer rente te verdien
Val onder Niebedryfsbates
Eiendom, aanleg en toerusting - Teen drabedrag
Finansiële bates - Teen billike waarde