mikro organismes

Biodiversiteit en Klassifikasie van Mikroorganismes

Vyfrykstelsel

  • Alle lewende organismes word in 5 kategorieë verdeel:

    • Monera: Bakterie, Protozoë.

    • Protista: Alge.

    • Fungi: Swamme, skimmel, giste.

    • Plantae: Egte plante, mosse, ens.

    • Animalia: Diere en mense.

Kenmerke van Mikroorganismes

  • Leefstyl:

    • Meeste mikroörganismes is EENsellig.

    • Bepaalde spesies van Fungi (swamme) is MEERsellig.

Prokarioot vs Eukarioot

Prokarioote
  • Definisie: Organismes wat geen ware selkern het.

  • Kenmerke:

    • Klein en eenvoudige organismes.

    • Bevat 'n nucleoid.

    • Het 'n selwand (in sommige gevalle).

    • Miskien 'n kapsule.

    • Bevat ribosomes.

    • Het 'n selmembraan.

    • Miskien 'n flagellum.

Eukarioote
  • Definisie: Organismes met 'n ware selkern.

  • Kenmerke:

    • Meer komplekse organismes.

    • Bevat een of meer membrane-omhulde selorganelle, soos:

    • Membrane-omhulde kern.

    • Nucleolus.

    • Mitochondrion.

Mikroörganismes

  • Definisie: Lewende organismes wat nie met die blote oog sigbaar is nie.

    • "Mikro" - klein.

    • "Organisme" - 'n lewende entiteit wat op sy eie kan funksioneer.

  • Studie van mikroörganismes: Mikrobiologie.

  • Verspreiding: Kom volop voor in alle organismes op aarde en in die natuur.

Verskeie Groepe Mikroörganismes

  1. Virusse

  2. Bakterie

  3. Protiste

  4. Fungi

Skadelikheid van Mikroörganismes

  • Vrylewende mikroörganismes: Meestal skadeloos.

  • Patogene mikroörganismes: Sommige veroorsaak siektes.

    • Meeste patogene is parasiete, wat op of in ander organismes leef.