PDF Notes

Bladsy 34:

  • Klanklose video word deur Braam gekyk.
  • Seuntjie wat in die swembad piepie: Braam.
  • Seuntjie met swart krulhare wat agter hondjies aanhardloop: Braam.
  • Man met swart krulhare wat vleis braai:: Lien se pa.
  • Dogtertjie sonder voortande in swembad: Lien.
  • Wie hanteer die kamera: Lien se ma.
  • Hoe weet ons die kamera persoon is 'n amateur? Die kamera kantel en word rukkerig hanteer.
  • Karakters in die video: Lien se pa, ma en Braam.

Bladsy 35:

  • Braam kyk gereeld na videos van gelukkiger tye.
  • Die persoon wat die fotos neem is Lien se ma.
  • Lien se pa braai vleis.
  • Lien is die haasbekdogtertjie.
  • Die video's word by die swembad geneem
  • Die atmosfeer in die video is gelukkig.
  • Die funksie van die voorspel is om die leser se belangstelling onmiddellik te stimuleer.
  • Christien Jooste, Lien se ma, skink bokswyn in die kombuis.
  • Braam sit die televisie harder om die drank probleem te ignoreer.

Bladsy 36:

  • Die televisie is Braam se ontvlugting van moeilike huislike omstandighede.
  • Daar is roereiers, verbrande roosterbrood en boontjies in tamatiesous vir ete.
  • Die yskas is leeg maar die wynboks is prominent.
  • Wyn het reeds die ma negatief aangetas.
  • Lien besef haar ma is waarskynlik nie in staat om te gaan werk nie.
  • Lien haat hulle pa, want hy is vir hulle ellende verantwoordelik.

Bladsy 37:

  • Lien en Braam hoor hoe hulle ma vir haarself 'n glas wyn skink.
  • Die televisie word harder gesit want hy wil nie hoor hoe sy ma wyn skink nie.
  • Lien sien dat die yskas amper leeg is behalwe vir die wyn.
  • Hulle ma gaan slaap skuins oor die bed.
  • Lien besef Braam se skoolbroek se soom moet ingesit word.
  • Lien wens sy was nie alleen nie.
  • Lien sê: "Ek haat jou…. Ek haat jou."

Bladsy 38:

  • Lien is al meer as 'n jaar in Jakaranda Hoërskool en Wouter is haar enigste vriend.
  • Llen is onseker van die werk tussen tannie Malie se koffiekroeg en die haarkaper.
  • Sy hou van die mister MacMillan met sy eienaardige hemde.
  • Lien skryf prokureur wil word op haar beroepskeuse.

Bladsy 39:

  • Sally sit op die trappe met haar skoolrok hoog opgetrek sodat haar bene son kan kry.
  • Miemie bied aan om haar pa se prokureur te kontak en stel voor dat Lien op die internet moet kyk wat die universiteite se toelatingsvereistes is.
  • Lien dink aan die eerste heks in Macbeth se woorde: When shall we three meet again? In thunder, lightning, or in rain?
  • Lien mis haar ou skool.

Bladsy 40:

  • Die titel verwys na Lien se ongemak by die nuwe skool.
  • Lien oorweeg die koffiekroeg vir die werk in plaas van die haarkapper.
  • Lien wil graag na Japan of Praag gaan na matriek.
  • Lien hou die meeste van Mister MacMillan.
  • Lien en Miemie Spies, Sally Swanepoel en Hein Venter is saam in 'n groep.

Bladsy 41:

  • Die atmosfeer by die huis ontbreek aan ondersteuning en groei.
  • Wanneer Lien by die woonstel kom, sien sy haar ma was nie by die werk nie.
  • Lien maak vir haar 'n kaas-toebroodjie.
  • Lien dink aan haar pa en sy wil hom sê dat sy mis hom.
  • Die musiek is wysieloos en 'n kakofonie van klanke.
  • Lien is hartseer en kwaad vir haar ma.
  • Llen se werk by tant Malie is 'n onaangename ondervinding.

Bladsy 42:

  • Die korting is slegs vir senior burgers
  • Wouter bestel 'n koeldrank en koek om Lien se onthalwe, alhoewel hy nie 'n soettand het nie.
  • Sy wil geld spaar om eendag oorsee
  • Van daardie dag af is hulle beste maats.
  • Lien los 'n briefie dat hy gaan by Deon huiswerk doen.
  • Lien luister in haar kamer na haar Norah Jones-CD.

Bladsy 43:

  • Lien besef haar probleme in haar onderbewussyn probeer verwerk.
  • Lien verwys na haar ma as goudgeelwanner sy so sê.
  • Die funksie van Lien is depressief.
  • Lien en Wouter vriendskap.
  • Lien haat haarself aan die einde van die hoofstuk.

Bladsy 44:

  • Die titel verwys na die kakofonie van klanke wat Lien ervaar.
  • Musiek het dieselfde bedwelmende invloed as wyn op haar ma.
  • Malie se Tuin heel waarskynlik Dinsdae en Donderdae baie besig, want bejaardes kry dan affslag.
  • Lien gaan vir die onderhoud by Malie se tuin op 'n Dinsdag.

Bladsy 45:

  • Malie hou die kasregister
  • Lien gesels nie met Sophie en Agnes nie, want is besig.
  • Lien begaan die fout om afslag vir verkeerde persoon se gee.
  • Lien verduidelik die verskil tusssen haar en Water se verskille and ooreenkomste
  • Lien vra: WAAR IS MA? Wanneer kom Ma weer terug?

Bladsy 46:

  • Die titel van hierdie hoofstuk verwys waarskynlik na die feit dat die klas 'n toneelstuk gaan opvoer.
  • Christiaan wou nie 'n mondeling doen nie
  • Die toneelstuk handel oor tieners se probleme, vrese en drome.
  • Juffrou Breytenbach dink Lien die volgende: sy is slim, wil nie vriende wil maak nie en nie aan buitemuurse deelneem nie.

Bladsy 47:

  • Lien ervaar woede oor oordeel
  • Juffrou Breytenbach sê vir Lien dat die toneelstuk handel ook oor ander tieners en nie net Amerikaners nie.
  • Lien word kwaad vir Wouter want sy ondersteun haar nie.
  • Tannie Bets ondersteun Lien- hulle met kos.
  • Lien is bekommerd dat haar ma gaan haar werk verloor het nie.

Bladsy 48:

  • Miss Breytenbach is Lien se Afrikaans teacher.
  • Lien vertel vir Wouter wat gebeur het.
  • Lien word kwaad vir Wouter as hy sê dat sy nie eintlik “Lientjie Lieflik" L

Bladsy 49:

  • Lientjie Lieflik is die naam wat Wouter vir haar gee.
  • Koek en bekers is stukkend is toe sy haar werk by die koffiekroeg verloor het nie.
  • Haar ma gaan afslaap.
  • Predikant Gerhard kom by hulle kuier.

Bladsy 50:

  • Lien besef dat hulle lewe is sedert daardie tyd baie verander het.
  • Alhoewel tant Bets se woonstel net soos Lien-hulle s'n lyk, is dit baie geselliger.
  • Tannie Bets hou van Country Music .
  • Lien gaan klop aan Dirkie die haarkaper.
  • Lien is vies oor Norah Roberts se woorde.

Bladsy 51:

  • Tannie Bets verstaan hoekom Lien is gekry is van die haarkapper.
  • Tannie Bets stel vir Donovan se salon te gaan vra nie.
  • Dirkie is is nie baie vriendelik nie.
  • Lien sy is haar Brother in Arms