Afrikaanse en Engelse Taalvaardigheid in die Regskonteks - RAETR150 - Leereenheid 1 Notes
Inleiding
Die module beoog om studente toe te rus om regstaal doeltreffend en korrek te gebruik.
Daar word voorveronderstel dat studente reeds 'n goeie begrip van Afrikaans en Engels het.
Die module-inhoud en -assessering is eweredig tussen die twee tale verdeel.
Regsgeleerdes is afhanklik van taal; dit is die kern van die beroep.
Die reg vereis noukeurigheid en presisie in taalgebruik.
Afrikaans is belangrik vir regsgeleerdes, selfs al is Engels die enigste hooftaal in Suid-Afrika.
Woordeboek- en Hulpbrongebruik
Verskillende tipes woordeboeke:
Tweetalige woordeboek
Verklarende woordeboek
Tesourus (sinonieme en antonieme)
Regswoordeboek
Drietalige woordeboek op Juta
Aanlyn opsies:
www.pharosaanlyn.co.za
www.wat.co.za
Juta Law Online Publications
Belangrik om te weet waar om hulpbronne op te spoor:
Juta
LexisNexis
SAFLII
Hoe om hofsake wat nie gerapporteer is nie, te bekom.
Akademia-verwysingsgids en -stylgids.
Sake om op te spoor:
Ramaphosa v Zuma_interdik teen privaat vervolging.pdf
Ex parte Die Minister van Justisie: In Re S v Grotjohn 1970 (2) SA 355 (A)
Groves N.O. v Minister of Police 2023 ZACC 36
R v Sibiya 1955 4 All SA 312 (A)
R v Magerman and Others 1960 (1) SA 184 (O)
S v Hoffman 1983 4 All SA 232 (T)
Queen v D.H. Botha and P.R. Botha (1900) 14 EDC 109
Wette om op te spoor:
Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe En Verwante Aangeleenthede) 32 Van 2007
Wet op die Beheer van Boks en Stoei 39 Van 1954
Wet Op Die Oorplasing van die Suid-afrikaanse Spoorwegpolisiemag na die Suid-Afrikaanse Polisie 83 Van 1986
Wet op Heffings van die Suid-Afrikaanse Burgerlike Lugvaartowerheid 41 Van 1998
Afkortings
THRHR
SAJHR
SALJ
TSAR
Spelling van appèl
Die spelling van die woord appèl en sy afgeleide vorme word dikwels verkeerd gespel.
Die dubbel p kom in alle woordvorme van die woord voor.
Die grondvorm is appèl; dit word met 'n aksentteken (gravisteken) geskryf om dit te onderskei van appel.
Die aksentteken bly behoue in samestellings met appèl; dus appèlhof, appèlregter, appèlsaak.
Die aksentteken verdwyn in afleidings, maar die uitspraak word behou deur verdubbeling van die letter 1: appelle, appellant, appelleer.
Die verledetydsvorm geappelleer word sonder 'n koppelteken geskryf.
Basiese regsterminologie:
Mandamus
Pro bono
Bona fide
In camera
Mala fide
Ad hoc
De novo
In re
Sine die
De facto
Dies
Prima facie
Audi alterem partem
Quid pro quo
Per se
Obiter dicta
Modus operandi
Ratio decidendi
Sub judice
Onus probandi
Amicus curiae
Ex parte
NB terme:
Collection of common legal terms used in South African law and in legal agreements and contracts.
Woordvorming
Hoe bepaal 'n mens die betekenis van 'n woord?
Nuwe terme kan verstaan word deur die konteks.
Kontekstuele leidrade is belangrik om betekenis af te lei.
Kontekstuele leidrade is 'n vorm van inligting (soos 'n definisie, sinoniem, antoniem, ens.) wat naby 'n onbekende woord of frase verskyn en in/direkte voorstelle bied oor die betekenis van die onbekende woord.
Voorbeeld
Die woord in konteks: “Die beskuldigde het aangevoer dat die hof nie oor die jurisdiksie beskik om hom te verhoor nie, aangesien die beweerde misdaad in die buiteland gepleeg is. ”
As 'n mens na die kontekstuele leidrade kyk, kan 'n mens aflei dat die beskuldigde aanvoer dat die hof nie oor een of ander mag/bevoegdheid beskik nie. Deur ervaring en logiese redenering te benut, kan 'n mens aflei wat die definisie van jurisdiksie is.
Example:
The word in context: “But now that most of Trump's legal challenges have been thrown out of court, the legitimacy of Biden's election is no longer up for debate. ”
If you look at the context clues surrounding the word “legitimacy”, one can determine that the meaning of the word relates to something that is in a state of being “lawful” or “rightful” . From experience and logical reasoning one can determine that a legal challenge is only brought to dispute the lawfulness of something.
Woordsoorte:
Naamwoord
Werkwoord
Adjektief
Bywoord
Ander kategorieë
Wat is nodig om ’n sin te vorm
Onderwerp en gesegde
Hoofwerkwoord is NB
Vanuit die gesegde kry ons dan die voorwerp van die sin (indien daar een is).
Subject and predicate
Main verb is NB
From the predicate we can identify the object of the sentence (if there is one).
Stam/basisvorm van die woord
Die betekenis van 'n woord kan afgelei word deur na die stam/basisvorm van die woord te kyk.
Die stam van 'n woord is die kleinste deel van die woord wat selfstandige betekenis het.
Dit is die basisvorm van die woord waaraan voor- of agtervoegsels gevoeg kan word om komplekse te vorm.
'n Kompleks bestaan uit meer as een woorddeel of morfeem en kan een van die volgende drie vorme wees:
Afleiding: die woord bestaan uit 'n basis en minstens een voor- of agtervoegsel, bv. ondeurdagte (voorvoegsel + stam + agtervoegsel); avonturier (stam + agtervoegsel). Dit kan ook gevorm word deur vokaalverandering, bv. bestrede van stry of gedane.
Samestelling: bestaan uit minstens twee stamme sonder voor- of agtervoegsel, bv. staatsprokureur, hofgeding.
Samestellende afleiding: bestaan uit meer as een stam en een of meer voegsel, bv. staatsprokureurtjie (staat+prokureur+tjie); hofgedinge (hof+geding+e).
Derivatives
the word consists of a base and at least one prefix or suffix, e.g. thoughtless (base + suffix); adventurer (stem + suffix).
Compounds
consists of at least two stems without prefix or suffix, e.g. babysit, classmate.
Funksie van 'n woord
Wanneer jy weet wat die funksie van 'n woord in 'n sin is, sal dit makliker wees om die betekenis van die woord te bepaal.
Byvoorbeeld: "Die partye het die samesmeltingsooreenkoms onderteken vir die vereniging van die twee maatskappye. "
Gestel jy weet nie wat die woord “samesmeltingsooreenkoms” beteken nie.
Words
study
verb/noun
adjective: studious / adverb: studiously
critically
adverb
adjective: critical / noun: critic/verb: criticize
average
adjective/noun verb: averaged
absorb verb adjective: absorbent
completion nounverb: complete / adverb: completely/adjective: complete
prepareverb noun: preparation / adjective: prepared
cons consistently adverb noun: consist/adjective: consistent/verb: consist
adapt verb adjective: adaptable / adverb: adaptability/noun: adaptation
revise verb noun: revision
procedurenoun
adjective: procedural/verb: proceed/adverb: procedurally
legal adjective adverb: legally / noun: legality
criminal noun/adjective noun: crime; criminal; crimes/verb: criminalize
directive noun/adjective verb: direct/adverb: directly
individualnoun/adjective adverb: individually
different adjective adverb: differently/verb: differ/ noun: difference
Adjektiewe:
Wanneer te veel byvoeglike naamwoorde (adjektiewe) gebruik word om 'n enkele selfstandige naamwoord te beskryf, kom 'n ophoping van adjektiewe voor.
Bv. die amptelike jaarlikse uitvoerende komiteevergadering.
Regsteks is reeds kompleks en té veel beskrywende woorde kan dit onnodig moeilik maak.
Ernstige strafregtelike hooggeregshofsake
Nominalisering:
Nominalisering vind plaas wanneer 'n werkwoord of ander woorddeel in 'n selfstandige naamwoord verander word.
Die oorbenutting van nominalisering vind plaas wanneer daar 'n oorbenutting van selfstandige naamwoorde is waar 'n aktiewe werkwoord, bywoord of byvoeglike naamwoord eerder saam met slegs een selfstandige naamwoord gebruik kon word.
Die beskuldigde is skuldig bevind aan die aanvaarding en gebruik van dwelms en die hof het klem gelê op die belangrikheid van jeugrehabilitasie.
Die gebruik van vae werkwoorde (bv. gelê, maak, het, gee) is leidrade van die oorbenutting van nominalisering.
Regshandboeke:
'n Tipe woordvorming wat ook gereeld in regshandboeke voorkom, is die gebruik van ’n werkwoord om twee selfstandige naamwoorde te vorm wat na mense verwys.
Huur > verhuurder - huurder
skuld > skuldeiser – skuldenaar
legaat > legator – legataris
werk > werkgewer (samestelling) – werker (of werknemer).
In hierdie voorbeelde is die eerste selfstandige naamwoord die agent, en die tweede selfstandige naamwoord is die ontvanger van 'n aksie.
Grammatika
Voornaamwoorde
Sinonieme:
pronomen (meervoud: pronomina)
Afkorting:
PRON (ook vnw.)
Betekenis:
Verskillende betekenisse en funksies, afhangende van die subkategorie
Wat is 'n voornaamwoord nou weer?
https://www.beterafrikaans.co.za/website/index.php?pag=206
Toets(e):
Persoonlike voornaamwoord: Kan dit in die plek van 'n naam
staan?Besitlike voornaamwoord: Kan dit in die plek van "X se"
staan?
Voorbeelde:
hy > hy speel
= Piet speel
⚫ haar > haar boek = Fatima se boek
Subkategorieë:
ek; jy; hy; sy; dit; ons; julle; hulle
= my/myne; jou/joune; sy/syne;
haar/hare; ons; julle; hulle
Persoonlike voornaamwoord
Besitlike voornaamwoord
Aanwysende voornaamwoord = hierdie; daardie; dié
Vraende voornaamwoord = wie; wat; waar; wanneer; wie se;
waarom; hoe; hoekom
Onbepaalde voornaamwoord = niemand
BETREKLIKE voornaamwoord = wat; wie; wie se
Wederkerende voornaamwoord = myself; jouself; homself;
haarself; onsself; julleself; hulleself
Wederkerige voornaamwoord = mekaar
Artikels
Nouns or words that function as nouns are usually preceded by an article – there are certain exceptions.
In English a/an or the can function as articles.
“A/an” is an indefinite article referring to an unspecific noun.
Voorsetsels
Prepositions indicate the relation of nouns, pronouns, or phrases.
In other words, a preposition is a word used to link nouns, pronouns, or phrases to other words within a sentence. They act to connect the people, objects, time and locations of a sentence.
Prepositions of time:
Basic examples of time prepositions include: at, on, in, before and after. Used to help indicate when something happened, happens or will happen.
Prepositions of place
Basic examples include on, at, in, over, below, above, inside, outside.
Preposition of movement
Describe how something or someone moves from one place to another.
afnemende klousule.
Modale hulpwerkwoorde
Hulpwerkwoorde van tyd word gebruik om die tyd uit te druk waarin die aksie soos beskryf in die werkwoord plaasvind.
Voorwaardelikhede
’n Sin wat ’n voorwaardelikheid uitdruk, begin gewoonlik met woorde wat die spekulatiewe aard van die sin aandui. Hierdie woorde sluit in: indien, tensy, veronderstel, op voorwaarde dat. Voorwaardelike sinne word baie in regstekste gebruik.
Conditional sentences are often used in legal texts.
Type A: Can be used to illustrate general rules of cause and effect. The grammatical structure of Type A: If/When + present tense + future tense or can/may. Example of Type A: “If the property is divisible any co-owner can at any time claim the subdivision of the property in accordance with every co-owner’s share. ”
Type B: Can be used to speculate on possible courses of action and their consequences. The grammatical structure of Type B is: If + past tense + could/would/should/might. Example of Type B: If Simon bought the land, he would also acquire the mineral rights. Type C: Can be used to point out what might have happened if a particular case had taken another turning. In other words, the chain of effect. The grammatical structure of Type C is: If (only) + past perfect + could/would/should/ might have Example of Type C: If the owner had given three months’ notice of his intention to sell the flats, his tenants would not have succeeded with their action.
Voornaamwoorde
'n Voornaamwoord is 'n woord wat staan in die plek van, of verwys na, 'n selfstandige naamwoord.
Onthou dat die voornaamwoord met die selfstandige naamwoord moet ooreenstem – is die selfstandige naamwoord enkelvoud of meervoud?
Voegwoorde
kan beskryf word as koppelaars, of woorde wat gebruik word om verskillende stukke van 'n sin aan mekaar te "verbind" .
Connectors show the relation between what the writer said before and what he/she will say next.
Volledige en onvolledige sinne
Komplekse sinne bevat gewoonlik 'n onafhanklike klousule en ten minste een afhanklike klousule.
Wanneer jy 'n komplekse sin lees, verdeel die sin in korter frases.
Legal language is often long and complex as it must encapsulate difficult concepts.
Complex sentences usually contain an independent clause and at least one dependent clause.
Tye/ tydsvorme
Die teenwoordige tyd word gewoonlik gebruik vir algemene regsreëls en – bepalings.
Die verlede tyd word gebruik om aksies wat reeds uitgevoer is (bv., feite in ’n hofsaak of wanneer die appèlhof terugverwys na die verhoorhof se uitspraak).
The sequence of tenses
As a general rule in legal texts the present tense is used to describe rules and principles. The past tense is used to describe past actions
Leestekens
Gebruik waar moontlik erkende afkortings.
As jy jou eie afkortings gebruik, maak seker dat jy sal onthou waarvoor dit staan wanneer jy weer na jou notas kyk.
apostrophe
Apostrophes are used in contractions to indicate that some letters have been left out of a word or phrase. For example, there is an apostrophe in “can’t,” which is short for “cannot. ”
A lone apostrophe can show possession for both plural and singular nouns under certain circumstances.
Direkte en indirekte rede
Direct speech: someone's direct words. E.g., the suspect said, "I didn't kill the victim“ .
Indirect speech: when someone's direct words are retold. E.g.: The suspect claimed that he did not kill the victim.68
quoting and reporting speech The words of academics, judges and the parties to a court case are mainly reported in two different ways: a distinction is made between words actually said and words that appear in print.
Aktiewe en passiewe vorm
When the passive voice is used it entails a form or set of forms of a verb in which the subject undergoes the action of the verb
Both the use of the passive voice and modal auxiliaries can help to convey a certain register that is particular to the legal practice.
Konstrasstrukture
Kontrasstrukture verbind twee kontrasterende (teenoorgestelde) idees.
Contrast structures connect two contrasting (opposite) ideas. Contrast structures are usually created by connectors such as but, in spite of, still, however, yet, despite, in spite of, even, nevertheless. What does a contrast structure look like? Subject + verb + object + contrast word (but/however) + sentence with contrasting meaning
Strukture van rede
These structures connect two ideas, of which one idea is the cause and the other idea the effect.
The cause is the reason why something happens or exists. The consequence is the result of the existence of something or something that happened. In other words, one idea is the reason for the other idea.
Doelstruktuur
Goal structures are used to provide the purpose of an action or event.
Goal structures are usually created by connectors such as to, in order to, in that case, so that, because, therefore.