FOTOSINTESE 2
Effek van Verskillende Hoeveelhede Lig, Koolstofdioksied en Temperatuur op Fotosintese
- Faktore wat Fotosintese Beinvloed:
- Ligintensiteit
- Koolstofdioksied (CO2) konsentrasie
- Temperatuur
1. Ligintensiteit
- Fotosintesetempo neem toe met die verhoogde ligintensiteit tot 'n optimale vlak.
- Ná die optimale punt sal 'n verdere verhoging van ligintensiteit geen addisionele invloed op fotosintesetempo hê nie.
- Lae ligintensiteit lei tot 'n lae fotosintesetempo.
2. Koolstofdioksiedkonsentrasie
- fotosintesetempo neem toe na gelang die koolstofdioksiedkonsentrasie toeneem.
- By 'n hoë koolstofdioksiedkonsentrasie bly die fotosintesetempo konstant.
- Te lae koolstofdioksiedkonsentrasie maak fotosintesetempo laag.
- Die ligonafhanklike fase van fotosintese kan nie vinniger plaasvind as die optimale vlak van koolstofdioksied nie.
3. Temperatuur
- Fotosintesetempo is laag by laag temperature.
- Sokê die temperatuur verhoog, sal die fotosintesetempo ook verhoog.
- By die optimale temperatuur sal fotosintesetempo sy maksimum bereik.
- As die temperatuur hoër is as die optimale vlak, sal fotosintesetempo begin afneem weens denaturasie van die ensieme.
ATP (Adenosientrifosfaat) as Energiedraer
- ATP speel 'n sleutelrol in fotosintese deur energie te verskaf vir die vorming van glukose uit CO2 en H2O.
- Tydens hierdie proses word ATP afgebreek in ADP (Adenosiendifosfaat) en vrygestel energie.
- Energiestraling van sonlig kan die minder aktiewe ADP terugskakel na hoë energie ATP.
Hoe Werkt 'n Kweekhuis?
- Kweekhuise is ontwerp om optimale toestande vir fotosintese te skep.
Stap 1: Lig Kom Binnen
- Deurskynende materiale soos glas laat maksimum sonlig inkom.
Stap 2: Hitte word Geabsorbeer
- Lig word deur plante en oppervlaktes geabsorbeer en omskep na infrarooi energie (hitte).
Stap 3: Hitte Word Vasgevang
- Die omsetting na infrarooi energie maak dit moeilik vir hitte om die kweekhuis te verlaat.
Stap 4: Verwarming van die Kweekhuis
- Vaskerkerde hitte verhoog die temperatuur in die kweekhuis, wat die groei van plante aanmoedig.
Belangrike Nota’s oord die Kweekhuis
- Kweekhuise bevorder fotosintese deur sy ontwerp wat optimale lig en temperatuur bied.
- Plante benodig gemiddeld ses uur sonlig per dag, maar Dit kan verskil volgens planttipe.