BIOLOGIESE TERME

  • VERDUIDELIKING

    • 'n Gedeelte van 'n DNA molekuul wat vir 'n spesifieke kenmerk kodeer.

    • Die strepieskode-patroon wat van DNA gevorm is.

    • Die bande wat tussen aminosure gevorm word.

    • Openinge in die nukleusmembraan wat boodskapper RNA (mRNA) toelaat om die nukleus te verlaat.

    • 'n Nukleïensuur wat aminosure na die ribosoom vir proteïensintese dra.

    • Die natuurlike vorm van 'n DNA molekuul.

    • 'n Deel van 'n DNA molekuul wat vir 'n spesifieke proteïen kodeer.

    • Die stadium in proteïensintese waartydens mRNA uit DNA vorm.

    • Die organel in die sitoplasma waar proteïensintese plaasvind.

    • Die naam van die binding wat tussen aminosure in 'n proteïenmolekuul gevorm word.

    • Die proses waardeur 'n DNA/DNS molekuul identiese afrdrukke van homself maak.

    • Die tipe nukleiensuur wat 'n spesifieke aminosuur dra.

    • 'n Skielike verandering in die volgorde van stikstofbasisse van 'n nukleïensuur.

    • Die tipe suiker wat in RNA molekuul gevind word.

    • Die fase in die selsiklus waartydens DNS/DNA replisering plaasvind.

    • Stikstofbasis wat slegs in RNS/RNA-molekule gevind word.

    • 'n Suikermolekuul wat in 'n nukleotied van DNS/DNA gevind word.

    • Die tipe RNS/RNA wat antikodons bevat.

    • Die organel in 'n sel waar translasie plaasvind.

    • Die bindings tussen stikstofbasisse in 'n DNA molekuul.

    • Die analise van DNA monsters om individue wat moontlik verwant is, te identifiseer.

    • Die stikstofbasis wat in boodskapper-RNS/mRNA, maar nie in DNS/DNA aangetref word nie.

    • Die selorganel waaraan bRNS/mRNA tydens proteïensintese heg.

    • Die suiker wat deel van 'n nukleotied in RNS/RNA vorm.

  • TERME

    • GEEN

    • DNA-PROFIEL

    • PEPTIEDBINDINGS

    • KERNPORIë

    • tRNA/ORNS

    • DUBBELE HELIKS

    • GEEN

    • TRANSKRIPSIE

    • RIBOSOME

    • PEPTIEDBINDING

    • REPLISERING

    • tRNA/ORNS

    • MUTASIE

    • RIBOSE

    • INTERFASE

    • URASIEL

    • DEOKSIRIBOSE

    • tRNA/ORNS

    • RIBOSOME

    • WATERSTOFBINDINGS

    • DNA PROFIEL

    • URASIEL

    • RIBOSOOM

    • RIBOSE

HISTORIE VAN DNA ONTDEKKING

  • ONTDEKKINGS:

    • Rosalind Franklin het die eerste x-straal beeld van die DNS/DNA molekuul geproduseer.

    • Watson en Crick het die struktuur van DNS/DNA ontdek.

MONOMERE VAN NUKLEÏENSURE

  • Strukture:

    • Stikstofbasisse

    • Nukleotiede

REPLISERING VAN DNA

  • PROSES:

    • DNA replisering is die proses waar DNA molekuul identiese kopieë van homself maak.

    • Drie redes waarom hierdie diagram replisering voorstel:

    • Dubbel heliks draai los.

    • Twee komplimentêre (nuwe) stringe vorm.

    • Hele DNA molekuul draai los.

    • Timien is teenwoordig.

    • Swake waterstofbindings breek.

    • Beide DNA stringe dien as templaat.

    • Vry DNA nukleotiede bind aan kompliment (A-T; C-G).

    • Resultaat: Twee identiese DNA molekules.

  • BELANGRIJKHEID:

    • DNA replisering is belangrik omdat dit:

    • Verdubbel genetiese materiaal.

    • Vorm identiese dogterselle deur mitose.

    • DNA-profiele van verskillende individue kan gevorm word.

      • Elke persoon behalwe identiese tweeling het sy/haar eie unieke DNA profiel.

      • DNA-profilerings kan kontroversieel wees.

      • Foute kan insluip.

      • Dit kan lei tot stigmatisering (bv. versekeringsmaatskappye).

PROTEÏENSINTESIS

  • TRANSKRIPSIE:

    • Klein porsie van DNA word onttrek.

    • Een komplimentêre string word gevorm.

    • Urasiel is teenwoordig.

    • Belangrike figuur:

    • Een string dien as templaat om mRNA te vorm.

  • ROL VAN DNS/DNA IN PROTEÏENSINTESIS

    • Plek waar DNA basis kodes vir die vorming van proteïene.

    • Vervaardiging van mRNA wat deur kernporieë na ribosome beweeg.

  • MUTASIES EN HULLE IMPAK

    • 'n mutasie in DNA lei tot verandering in die volgorde van stikstofbasisse.

    • Dit kan 'n verandering in mRNA en gevolglik 'n verandering in die aminosuurvolgorde tot gevolg hê.

    • Verskillende proteïene kan gevorm word as gevolg hiervan.

    • Voorbeeld van mutasie:

    • Indien adenien deur urasiel vervang word, kan UCA na ACA verander, wat in die vorming van die aminosuur Treonien resultate.

  • FUNKSIES VAN tRNA

    • tRNA is verantwoordelik vir die:

    • Tel spesifieke aminosure op in die sitoplasma en dra dit na die ribosoom.

    • Drie opeenvolgende basisse op tRNA staan bekend as 'n antikodon.

    • tRNA pas aan by die mRNA kodon en bring die korrekte aminosuur.

    • Aminosure bind met peptiedbinding.

ALGEMENE TOEPASSING VAN DNA-PROFILERING

  • ANDER GEBRUIKE VAN DNA-PROFILERING:

    • Identifiseer kriminele.

    • Identifiseer familielede.

    • Identifiseer leuens.

    • Identifiseer genetiese afwykings.