1/4
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Wat het Sebastian en sy kinderjare gedoen?
Kaalbaas geswem, vinke geskiet. Ook slange en meerkatte doodmaak en opgestop.
Wat dink Greg aan sy beroep?
Vermoed hy is n sielkundige.
Wat is die Webblaad waar Greg stuur die boodskap?
Ekk-0s underworld
Wat was die Palindroom wat Xander het gestuur.
Was ook die sondes af, nie net die gesig nie”
Wat is Greg in sy gesin se “Sondes”?
Pa het mense met n virus doodgemaak. Greg se pa het n aandeel en Xander se pa se dood.Greg se broer het selfmoord gepleeg.Greg se ma het n skelm verhouding. Hy studeer met Trustgeld wat n onwettige manier gemaak is.