1/131
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Dipool-dipool kragte
Kragte tussen 2 polêre molekules
Geïnduseerde dipool-/ londonkragte
Kragte tussen nie-polêre molekules
Waterstof bindings
Kragte tussen molekules waarin waterstof kovalent gebind is aan stikstof, suurstof of fluoor- spesiale gevalle van dipool- dipool kragte
Kookpunt
Die temperatuur waarby die dampdruk van n stof gelyk is aan die atmosferierse druk. Hoe sterker die intermolêre kragte hoe hoer is die kookpunt
Smeltpunt
Die temperatuur waarby die vaste- en vloeistof fase van n stof in ewewig is. Hoe sterker die intermolekulêre kragte, hoe hoer is die smeltpunt
Dampdruk
Die druk uitgeoefen deur n damp in ewewig met sy vloeistof in n geslote sisteem. Hoe sterker die intermolekulêre krag, hoe laer is die dampdruk
Organiese molekule
Molekule waat koolstofatome bevat
Molekulêre formule
n Chemiese formule wat die element en aantal atome van elk in n molekuul aandui
Struktuur formule
Dit toon aan watter atome in die molekuul aan mekaar gebind is. Atome word voorgestel deur hul chemiese simbool en lyne word gebruik om ALLE bindings wat atome bymekaar hou, te toon
Gekonsentreerde struktuurformule
Hierdie notasie toon die wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE
Koolwaterstof
Organiese verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan
Homoloe reeks
n Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin die een lid van die volgende veskil met n CH2-groep
Versadigde verbindings
Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C- atome in hul koolstofkettings is nie
Onversadigde verbindings
Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings tussen C- atome in hul koolstofketting voorkom
Funksionele groep
n Binding of n atoom of n groep atome wat die fisiese chemsiese eienskappe van n groep organiese verbindings bepaal
Struktuur isomere
Organiese molekule met dieselfde molekulere formule maar veskillende struktuurformules
Kettingisomere
Dieselfde molekulere formule maar verskillende tipes kettings
Posisionele isomeer
Dieselfde molekulere formule maar verskillende posisies vann sy kettings, sunstituente of funksionele groepe op die stmaketting
Funksionele isomere
Dieselfde molekulere formule maar verskillende funksionele groepe
Hidrohalogenering
Die addisie van waterstofhalied aan n alkeeen
Halogenering
Die reaksie van n halogeen met n verbinding
Hidrasie
Die addisie van water aan n verbinding
Hidrogenering
Die addisie van waterstof by n alkeen
dehidrohalogenering van haloalkane
Die eliminasie van waterstof en n halogeen uit n haloalkaan
Dehidrasie van alkohole
Eliminasie van water uit alkohol
Kraking van alkane
Die chemiese proses waarin langer kettingkoolwaterstof-molelule afgebreek word in korter, meer bruikbare, molekule
Hidrolise
Die reaksie van n verbinding met water
Halogenering van alkane
Die reaksie van n halogeen met n verbinding
Reaksie warmte
Die energie geabsorbeer of vrygestel in n chemiese reaksie
Eksotermies
Reaksie wat energie vrystel
Endotermies
Reaksie wat energie absorbeer
Aktiverings energie
Die minimum hoeveelheid energie benodig vir n reaksie om plaas te vind
Geaktiveerde kompleks
Die onstabiele oorgangstoestand van reaktanse na produk
Reaksie tempo
Die verandering in konsentrasie van reaktanse of produk per eenheid tyd
Botsings teorie
Dis n model wat reaksietempo verduidelik as gevolg van deeltjies wat met n sekere minimum energie bots om produkte te vorm
Katalisator
n Stof wat die tempo van n chemiese reaksie verhoog sonder om self n permanente verandering te ondergaan
Oop sisteem
Het voortdurende interaksie met sy omgewing
Geslote sisteem
Geisoleer van sy omgewing
Omkeerbare reaksie
Wanneer produkte terug na reaktanse en omgekeerd omgeskakel kan word
Chemiese ewewig
n Dinamiese ewewig wanneer die tempo van die voortwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie
Le Chatelier se beginsel
Wanneer die ewewig in n geslote sisteem versteur word, stel die sisteem n nuwe ewewig in deur die reaksie wat die versteuring teenwerk te bevoordeel
Arrhenius se teorie
n Suur vorm hidronium-ione wanneer dit in water opgelos word en n basis vorm hidroksied-ione wanneer dit in water opgelos word
Lowry-Bronsted teorie
n Suur is n protonskenker en n basis n protonontvanger
Sterk suur
Ioniseer volledig in water om n hoe konsentrasie hidronium ione te vorm
Swak suur
Ioniseer onvolledig in water en vorm n lae konsentrasie hidronium ione
Sterk basisse
Dessosieer volledig in water om n hoe konsentrasie hidroksied ione te vorm
swak basisse
Dessosieer onvolledig in water en vorm n lae konsentrasie hodroksied ione
Gekonsentreerde suur en basis
Bevat n groot hoeveelheid suur\ basis in verhouding met die volume water
Verdunde suur en basis
Bevat n klein hoeveelheid suur\basis in verhouuding met volume water
Amfoliet
n Stof wat of as n basis of n suur kan reageer
Hidrolise
Die reaksie van n sout met water
Ekwiwalente punt van n titrasie
Die punt waar die suur\basis volledig met die basis\suur reageer het
Eindpunt van titrasie
Punt waar die indikator van kleur verander
pH-skaal
n Skaal met nommer 0-14 wat gebruik word om die suurheid of alkaniteit van n oplossing uit te druk
Kw
Die ewewigskonstante van water OF die ioonproduk va water OF die ionisasiekonstante van water
Outo-ionisasie van water
Die reaksie van water met water om hidronium en hidroksied ione te vorm
Galvaniese sel
n Sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie
Oksidasie
n Verlies aan elektrone
Reduksie
n Wins aan elektrone
Oksidasie
n Toename in oksidasiegetal
Reduksie
n Afname in oksidasiegetal
Oksideermiddel
n Stof wat gereduseer word
Redussermiddel
n Stof wat geoksideer word
Anode
Die elektrode waar oksidasie plaasvind
Katode
Die elektrode waar reduksie plaasvind
Elektroliet
n Stof waarvan die oplossing in water ione bevat OF n stof wat in water oplos om n oplossing te vorm wat elektrisiteit gelei
Elektrolitiese sel
n Sel waarin elektriese energie omgeskakel word in chemiese energie
Elektrolise
Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie OF die chemiese proses waarin elektriese energie gebruik word om n chemiese verandering te weeg te bring
Koolstof
Die basiese boustene van lewende organiese verbindings wat deur die aarde se water, lug, en lewende organismes hersirkuleer
Alkane
Slegs enkel bindings tussen C-atome
Alkene
Dubbelbindings tussen C-atome
Alkyne
Tripelbindings tussen c atome
Haloalkane
Bindings met C en Halogene
Alkohole
Bindings met O gebind met H
Aldehiede
Dubbelbinding O en n H gebind aan dieselfde C- atoom
Ketone
Dubbelbindinng O gebind aan die 2de C-atoom
Karboksielsuur
Dubbelbinding O op die eerste C-atoom
Esters
Binding stussen n karboksielsuur en n alkohol
Versadigde Koolwaterstof
Wanner daar geen meervoudige bindings tussen die koolstofatome in die koolwaterstofketting is nie
Onversadigde koolwaterstowwe
Wanneer een of meer meervoudige bindings tussen die koolstofatom ein die koolwaterstof voorkom
Hidroksiel groep
-OH gebind aan n koolstofatoom of koolstofketting. Die die funksionele groep by alkohole. Dit vorm waterstofbindinngs met ander hidroksielgroepe asook met formiel- en karbonielgroepe
Karbonielgroep
Koolstof-suurstof dubbelbinding. Karbonielgroep word in ketone aangetref. Dit vorm dipool-dipool binndings met formiel-, karboniel-, en karboksielgroepe.Dit vorm ook waterstofbindings met hidroksiel-, en karboksielgroepe
Formielgroepe
n Koolstof- suurstofdubbelbinding met n C-H. DIt word in aldehiede aangetref. Dit vorm dipool-dipool bindings met formiel, karboniel, en karboksiel groepe. Dit vorm ook waterstofbindings met hidroksiel, en karboksiel groepe
Karboksielgroepe
n Koolstof-suurstofdubbelbinding met O-H. n Karboksielgroep is die funsionele groep vir karboksielsure
Alkane
CnH2n+2
Siloalkane
CnH2n
Alkene
CnH2n
Siloalkene
CnH2n-2
Dieen
CnH2n-2
Alkyne
CnH2n-2
Haloalkane
CnH2n+1X
Alkohole
CnH2n+1OH
Aldehiede
RCHO
Ketone
RCOR“
Karboksielsure
CnH2n+1COOH
Esters
RCOOR“
Fisiese toestand
Die toestand of fase waarin die verbinding if stof is
Digtheid
Massa per volume
Vlambaarheid
Hoe maklik n stof brand
Reuk
Reuk word gekoppel aan vlugtigheid, dis n kenmerkende reuk wat aan n stof of verbinding gekoppel word